Preek: Wie is die skape en bokke ? (Matt.25:31-46)

Lees: Matt. 10; Matt. 25:31-46 Tema: Skaapkraal of bokkraal? Teks: Mat 25:31 ... Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Psalms:100:1,2; 100:3,4; 34:7.8; 68:9; 105:21,22. Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas)  ... Continue Reading →

Preek: Psalm 73 – Hoekom Here ?

                   Gustav Opperman fotografie Lees: Psalm 73 Teks: 73: 16, 17  Toe het ek nagedink om dit te verstaan, maar dit was moeite in my oë, totdat ek in die heiligdom van God ingegaan en op hulle einde gelet het. Tema: Ons verkry die antwoord op die vraag... Continue Reading →

Preek: Psalm 23 (Die Here lei met genade)

Psalm 23 Die Here lei met genade (Voorbereiding)   GK Matlabas 2014 05 18 Lees: Ps. 23; Joh. 10: 1-21 Teks: Ps. 23:1  Die HERE is my herder Tema: Die HERE lei met genade Psalms:100:1-4; 95:1,4; 119:63; 23:1,2; 105:1 en 5. Prediker: ds. Gustav Opperman   Geliefde Broeders en Susters, Psalm 23 is een van... Continue Reading →

Hoe lank moet ‘n preek wees ?

HOE LANK MOET ’N PREEK WEES ? deur ouderling Coen de Beer van die GK Daspoort Inhoud: Wat leer die Woord ons oor die lengte van 'n erediens? Wat leer die Woord ons oor die Sabbat? Mag die lengte van die erediens konformeer na mense se voorkeure? Is die besware oor die lengte van die erediens... Continue Reading →

3 Preke oor die 7de gebod en ons heiligmaking

  1. Dissipelskap en ons huwelik, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Teks: Markus 10:1-12 "Geliefdes by Mark 10:1-12 kan mens dit nie mis nie. Dit gaan hier oor iets wat in kerk en samelewing baie gebeur. Want dit gaan oor egskeiding-en-weer-trou. Die Fariseërs begin daaroor praat in vers 2. En in vers 10-12 praat Jesus... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑