Kategismuspreek: Christus en my verhouding

deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Efesiërs 5:22-33 HK Sondag 41 108  Vraag:  Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord:  Alle onkuisheid is deur God vervloek , en daarom moet ons dit hartgrondig haat.  Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. 109  Vraag:  Verbied God in hierdie gebod... Continue Reading →

Dr. Willie Marais (1929-2014) – VDM !

DR. WILLIE MARAIS (1929-2014) - VDM ! Ek het vandag 'n berig ontvang dat dr. Willie Marais gister oorlede is. Verder het ek nie veel meer inligting nie, ons medelye gaan uit aan sy vrou, gesin en familie. As jong seun was ek lidmaat van die NG Kerk Pretoria-Oos waar hy predikant was, en van al die NG... Continue Reading →

Preek: Luk.14:25-30 – Dit sal jou alles kos !

                    Dit sal jou alles kos                                         deur dr. Steven J. Lawson [met dank aan Marianne Elsenaar (Brandfort) vir die vertaling.  Die oorspronklike preek kan hier geluister word: It will cost you everything] Wel, wat ‘n spesiale plek is hierdie nie, om vandag saam met so baie eensgesinde broers en susters te wees, om te hoor wat... Continue Reading →

Begrafnispreek: Psalm 27 (Oom Chrisjan se begrafnis)

foto geneem deur Gustav Opperman Lees: Psalm 27 Begrafnispreek van Johannes Christiaan Theunissen   GK Matlabas 2013 12 21 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas)  Ps.27:10  Want my vader en my moeder het my verlaat, maar die HERE sal my aanneem. (Agtergrond van die preek: Die moord op 'n boer van die Gereformeerde Kerk Matlabas, sien die berig... Continue Reading →

Preek: Ware verootmoediging – Jer.7:1-15

Lees Jeremia 7:1-15 Prediker: Ds Gustav Oppperman (GK Matlabas) Teks 7:3  So sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Maak julle weë en julle handelinge goed, dat Ek julle kan laat woon in hierdie plek. Tema: Verootmoediging voor verootmoediging Sing Pss 97:1,6,7; 51:1,4; 86:3,6; 51:5,8 Geliefdes, Van die Afrikaanse kerke het vir... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑