Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 1, deel 1 - Die enige God (Deut. 6:4 & Mark. 12:29) - Lees: Deut. 6:1-9 & Markus 12: 28-31 Teks: “Hoor, Israel, die Here onse God is ’n enige Here.” (Dt 6:4) & “En Jesus antwoord hom: Die eerste van al die gebooie is: Hoor, Israel, die Here, onse God, is ’n... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis – Inleiding (Psalm 9)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis - Inleiding (Psalm 9) Lees: Psalm 9 & Romeine 10:8-13 Teks: “Ek wil die Here loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel.” (Ps 9:2) “Psalmsing tot eer van die Here wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy dade.” (Ps 9:12) Tema: Inleiding op die NGB -... Continue Reading →
Twee preke: DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS (Joh. 16:28) EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID (1 Tim. 2:1,2)
DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID Preek 1: Sien Jesus Christus raak waar Hy nou is as Koning (Joh. 16:28) Lees: Joh. 16:26-33 & Ef. 1:15-23 Teksvers: “Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.”... Continue Reading →
PREEK EN BESINNING: Psalms 120-122 Ons Hulp is nie van die Staat nie, maar van die HERE wat Verlosser en Koning van sy Kerk is
PREEK EN BESINNING: Psalms 120-122 Ons Hulp is nie van die Staat nie, maar van die HERE wat Verlosser en Koning van sy Kerk is In hierdie skrywe wil ek graag almal wys op drie sake vir die begronding van die volgende oortuiging: Die burgerlike regering/owerheid/staat mag nie bepaal wanneer of hoe die Kerk van Christus publieke... Continue Reading →
Preek: Ware verootmoediging vir ons tye (Daniël 9:1-23)
Preek: Ware verootmoediging vir ons tye (Daniël 9:1-23) Lees: Daniël 9:1-23 Teksverse: "... in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom het met betrekking tot die puinhope van Jerusalem, sewentig volle jare was. En... Continue Reading →
Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan!
Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan! Lees: Lukas 23:54-24:12 Teksverse: En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy... Continue Reading →
Preek: Amos 3:6 Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons tref?
PREEK: AMOS 3:6 WAT MOET DIE KERK GLO EN DOEN AS ENIGE ONHEIL ONS TREF? Lees: Jesaja 45:5-8 en Amos 3:1-8 Teksvers: "Sal daar 'n onheil in die stad voorval as die HERE dit nie bewerk het nie? (Amos 3:6b) Preekopname (GK Carletonville, 2020-03-22): Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons... Continue Reading →
Preek: Openbaring 14:6-13 – Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God
Preek: Openbaring 14:6-13 Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God Lees: Openbaring 14:1-13 Teksfokus: "En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. ... Continue Reading →
Preek: Deut. 29:29 – Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020
Preek: Deut. 29:29 Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020 Teks: "Die verborge dinge is vir die HERE onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet." (Deut. 29:29)... Continue Reading →
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls)
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls) Lees: Psalm 130 en 1 Kor. 1:21-31. Teksvers: 7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; 8 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede. - Psalm 130 Preekopname (GK Carletonville, 2019-10-27),... Continue Reading →