Preek: Deut. 29:29 Die wil van God was vir ons alleen goed, in 2019, en sal ook so wees in 2020 Teks: "Die verborge dinge is vir die HERE onse God; maar die geopenbaarde dinge is vir ons en ons kinders tot in ewigheid, om te doen al die woorde van hierdie wet." (Deut. 29:29)... Continue Reading →
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls)
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls) Lees: Psalm 130 en 1 Kor. 1:21-31. Teksvers: 7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; 8 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede. - Psalm 130 Preekopname (GK Carletonville, 2019-10-27),... Continue Reading →
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! ( (6 April 1652 – 6 April 2019)
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! (6 April 1652 - 6 April 2019) Lees: Ps. 117 en Matteus 28:16-20 Teksverse: "Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is... Continue Reading →
Troospreek: Christus troos ons met sy besoek, sodat ons mekaar sal besoek met die troos van die Evangelie (Joh. 1:14)
Troospreek: Christus troos ons met sy besoek, sodat ons mekaar sal besoek met die troos van die Evangelie (Joh. 1:14) ('n Preek opgedra aan my vader en familie, met die afsterwe van my moeder op 27 Maart 2019, asook 'n geliefde lidmaat van my gemeente, Fred Carr, wat oorlede is op 30 Maart 2019). Lees:... Continue Reading →
Preek: Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug ‘n eensnydende of tweesnydende swaard? (2 Sam. 7:14,15)
Is die Evangelie verkondiging en die Christelike tug 'n eensnydende of tweesnydende swaard? Lees: 2 Samuel 7:1-19 & 2 Korinthiërs 2:14-17 Teksverse: "14 Ek sal vir hom ‘n vader wees, en hy sal vir My ‘n seun wees; sodat as hy verkeerd handel, Ek hom sal straf met ‘n menslike roede en met slae van mensekinders. 15 Maar... Continue Reading →
Preek: Wie mag of moet na die Here se tafel kom? (Lukas 18:13)
Wie mag of moet na die Here se tafel kom? - 'n Saak van lewe en dood - Lees: Lukas 18:9-14 Teksvers: "o God, wees my, sondaar, genadig!" (Luk. 8:13) Tema: HK Sondag 30, v/a 81-82 & v/a 87 Vraag 81: Wie moet na die nagmaalstafel van die Here kom? Antwoord: Hulle wat vanweë hulle... Continue Reading →
Preek: Die heilige doop wys ons op Christus se reddingswerk (1 Petrus 3:21; HK Sondag 26)
Preek: Die heilige doop wys ons op Christus se reddingswerk Lees: 1 Petrus 1:1-2; 3:8-22 Teksverse: "wat eertyds ongehoorsaam was toe die lankmoedigheid van God een maal gewag het in die dae van Noag, onderwyl die ark gereed gemaak is, waarin weinig, dit is agt, siele deur water heen gered is; waarvan die teëbeeld, die doop,... Continue Reading →
HK Nagmaalpreek: Die sakramente getuig van die sekerheid van Christus en al sy weldade, vir sy kinders (Matt. 3:11; HK Sondag 25)
HK Nagmaalpreek: Die sakramente getuig van die sekerheid van Christus en al sy weldade, vir sy kinders Lees: Matteus 3:1-12; en HK Sondag 25 Fokusverse: "Ek doop julle wel met water tot bekering; maar Hy wat ná my kom, is sterker as ek, wie se skoene ek nie waardig is om aan te dra nie.... Continue Reading →
Preek: In Christus geplant om vrugte van dankbaarheid voort te bring (Rom. 6:1-4)
In Christus geplant om vrugte van dankbaarheid voort te bring (Romeine 6:1-4) Lees: Romeine 6:1-11; en HK Sondag 24 Fokusverse: "1 Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? 2 Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe? 3 Of weet julle nie dat... Continue Reading →
Preek: Ons enigste Troos – Die Here dink aan ons na sy goedertierenheid, en nie na ons sonde nie (Psalm 25: 6,7)
Ons enigste Troos - Die Here dink aan ons na sy goedertierenheid, en nie na ons sonde nie (Psalm 25: 6,7) Lees: Psalm 25; Romeine 7:14-8:1; en HK Sondag 23 (v/a 59 en 60) Fokusverse: "Dink, HERE, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want dié is van ewigheid af. Dink nie aan die sondes van my... Continue Reading →