Ons enigste Troos - Die Here dink aan ons na sy goedertierenheid, en nie na ons sonde nie (Psalm 25: 6,7) Lees: Psalm 25; Romeine 7:14-8:1; en HK Sondag 23 (v/a 59 en 60) Fokusverse: "Dink, HERE, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede, want dié is van ewigheid af. Dink nie aan die sondes van my... Continue Reading →
Preek: 1 Samuel 7:12 “Ebenhaésar – Tot hiertoe het die Here ons gehelp”
Preek: 1 Samuel 7:12 "Ebenhaésar - Tot hiertoe het die Here ons gehelp" Die hoeksteen van ons gemeente, Gereformeerde Kerk Carletonville, is gelê deur ons eerste predikant, ds. CMJ van Vuuren, op 7 Mei 1955. Die gemeente is gestig vandag, 16 Mei, presies 65 jaar gelede (16 Mei 1953). Mag ons Here Jesus ons genadig... Continue Reading →
Preek: Verlossing deur min (1 Sam. 14:6)
PREEK: VERLOSSING DEUR MIN Lees: 1 Sam 13:1-7;16-14:23 Tema: Die HERE kan deur min werk. Teks: 1 Sam. 14:6 Kom, ons gaan oor na die wagpos van daardie onbesnedenes; miskien sal die HERE vir ons optree, want by die HERE is daar geen verhindering om deur baie of deur min te verlos nie. Psalms: 118:1,12;... Continue Reading →
Preek: Onverklaarbaarhede op die weg van verlossing (Eks. 5:22-24)
Preek: Onverklaarbaarhede op die weg van verlossing deur prof. GPL van der Linde Inleiding - S. Le Cornu Ek plaas graag hierdie preek van prof. vd Linde as 'n waarskuwing vir ons almal, om nie die Here se liefde en sorg vir sy kinders te meet aan "hoe goed of sleg" dit gaan met sy... Continue Reading →
Twee van ds GBS Pasch se bekeringspreke
TWEE BEKERINGSPREKE VAN DS GBS PASCH Ek wil graag twee van ds. GBS Pach se preke by u as leser aanbeveel, met erkenning aan die bron. Dit het my opnuut aangespreek, en dit is ook opnuut aktueel vir ons tyd. Die een preek, "Die besondere erns van gewone dinge" (Luk. 13:6-9) wys op die noodsaakik om... Continue Reading →
Preek: Psalm 2:10 Wees gewaarsku – ook oor godsdiens op skole
WEES GEWAARSKU! Plek en datum: GK Matlabas 2017-07-17 Lees: Psalm 1 en 2 Teks: 2:10 Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde! Tema: ‘n Waarskuwing teen die grondwet. Psalms: 92:1,2; 92:3,4; 1:1,2; 2:1,2; 2:5,6. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier... Continue Reading →
Preek: Titus 1:1-4 (deel 1) Ons verlossing deur Christus is vanuit die ewigheid beloof deur die Vader
ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER Lees: Titus 1:1-5 en 2:11-15 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige lewe wat God,... Continue Reading →
Preek: Die HERE dink aan sy verbond (Ex. 2:23-25)
DIE HERE DINK AAN SY VERBOND deur prof. GPL van der Linde LEES: Eksodus 2 TEKS: Eksodus 2:23-25 SING: Pss. 144:1; 130:1 en 4; 74:1 en 7; 118:4 en 5 God, die Here, se werk in die verwerkliking van sy verkiesing langs die weg van die verbond, is wonderlik. Sy genade ondeurgrondelik. Dink aan sy... Continue Reading →
Preek: Hand.17:6-17 Koning Jesus bring ware verandering
KONING JESUS BRING WARE VERANDERING Skriflesing: Hand. 17:1-17 Preekteks: Hand. 17:6,7 6 Maar toe hulle hul nie kry nie, het hulle Jason en ‘n paar broeders na die stadsowerhede gesleep en geskreeu: Die mense wat die wêreld in opstand bring, hulle het hier ook gekom, 7 en Jason het hulle ontvang. En hulle almal handel teen... Continue Reading →
Preek: Laat jou troos ! Jeremia 31:16
LAAT JOU TROOS! Plek en datum: GK Matlabas 2016-09-25 Teks: Jer: 31:16 So sê die HERE: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane. Tema: Laat jou troos! Psalms: 145:1,2; 145:8,9,10,11; 65:2,3; 65:4,5; 86:7,8. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier op youtube gekyk word: Woorde... Continue Reading →