Lees: Matt. 10; Matt. 25:31-46 Tema: Skaapkraal of bokkraal? Teks: Mat 25:31 ... Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit. Psalms:100:1,2; 100:3,4; 34:7.8; 68:9; 105:21,22. Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) ... Continue Reading →
Twee preke: 1. Klein Koninkryk wonderwerke 2. Wat doen die kerk van Christus met al die bedreiginge ?
TWEE PREKE Ons kerke leef in 'n tyd waar groot klem geplaas word op 'sukses' en 'getalle' en 'groei' en dat ons allerlei groot planne gemaak moet word om die kerk te 'red' in ons tye. Dit kan so maklik gebeur dat ons dan nie die Here se hand meer raaksien in die 'kleiner dinge'... Continue Reading →
Preek: 2 Petrus 2:17-22 Morele verval – die geloofsgemeenskap in krisis
Morele verval – Die geloofsgemeenskap in krisis Lees: Rom. 1:18-32; 2 Pet. 2:17-22 Teks: 2 Pet. 2:20 As hulle, nadat hulle deur die kennis van die Here en Saligmaker, Jesus Christus, die besmettinge van die wêreld ontvlug het, hulle tog weer deur hierdie dinge laat verstrik en oorwin word, dan het vir hulle... Continue Reading →
Preek: Psalm 23 (Die Here lei met genade)
Psalm 23 Die Here lei met genade (Voorbereiding) GK Matlabas 2014 05 18 Lees: Ps. 23; Joh. 10: 1-21 Teks: Ps. 23:1 Die HERE is my herder Tema: Die HERE lei met genade Psalms:100:1-4; 95:1,4; 119:63; 23:1,2; 105:1 en 5. Prediker: ds. Gustav Opperman Geliefde Broeders en Susters, Psalm 23 is een van... Continue Reading →
Preek: Neh.8:1-12 – Die blydskap in die Here is ons beskutting
Lees Gen 4:1-8; Neh. 8:1-12; Fil. 4:1-9 Teks Neh. 8:10(b) Wees dan nie bedroef nie, want die blydskap in die HERE ... dit is julle beskutting. Tema: Blydskap as beskutting Prediker: Ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Psalms: 100:1,2, 100:3,4; 66:7,8; 31:5,15,16; 31:17,18,19 Geliefdes van die HERE, Die Gees van God het ons vandag weer... Continue Reading →
Hoe lank moet ‘n preek wees ?
HOE LANK MOET ’N PREEK WEES ? deur ouderling Coen de Beer van die GK Daspoort Inhoud: Wat leer die Woord ons oor die lengte van 'n erediens? Wat leer die Woord ons oor die Sabbat? Mag die lengte van die erediens konformeer na mense se voorkeure? Is die besware oor die lengte van die erediens... Continue Reading →
3 Preke oor die 7de gebod en ons heiligmaking
1. Dissipelskap en ons huwelik, ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Teks: Markus 10:1-12 "Geliefdes by Mark 10:1-12 kan mens dit nie mis nie. Dit gaan hier oor iets wat in kerk en samelewing baie gebeur. Want dit gaan oor egskeiding-en-weer-trou. Die Fariseërs begin daaroor praat in vers 2. En in vers 10-12 praat Jesus... Continue Reading →
Kategismuspreek: Christus en my verhouding
deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Efesiërs 5:22-33 HK Sondag 41 108 Vraag: Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord: Alle onkuisheid is deur God vervloek , en daarom moet ons dit hartgrondig haat. Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. 109 Vraag: Verbied God in hierdie gebod... Continue Reading →
Dr. Willie Marais (1929-2014) – VDM !
DR. WILLIE MARAIS (1929-2014) - VDM ! Ek het vandag 'n berig ontvang dat dr. Willie Marais gister oorlede is. Verder het ek nie veel meer inligting nie, ons medelye gaan uit aan sy vrou, gesin en familie. As jong seun was ek lidmaat van die NG Kerk Pretoria-Oos waar hy predikant was, en van al die NG... Continue Reading →
Aborsie-moord: Die moderne Molog-afgodsdiens van ons tyd
Nota: Sedert 1 Februarie 1997 is ongeveer 1.2 mijloen babas vermoor in die baarmoeder. As mens wil weet waar ’n land of volk se beskawingspeil is, kyk wat doen hul met hul kinders. Ek het hierdie preek gepreek om hierdie saak aan te spreek, mag die Here ons genadig wees in sy regverdige oordeel, en... Continue Reading →