Die ewige sabbatsrus in Christus, lei tot die eerste dag van die week sabbatsrus elke week: twee leerpreke oor HK Sondag 38 - die vierde gebod, ook vir vandag! PREEK 1: Markus 2:23-28 “En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie. Daarom is... Continue Reading →
WIE HET DIE SABBAT TOT DIE SONDAG VERANDER?
Keiser Konstantyn of die Pous? Lees die antwoord in hierdie artikel: Wie het die Sabbat tot Sondag verander: Keiser Konstantyn of die Roomse Pous?, deur DM Canright (in Afrikaans vertaal deur ds. HCJ Flemming) Ek haal 'n gedeelte aan, met hier en daar 'n nota en beklemtonings bygevoeg): Die SONDAGWET van KONSTANTYN en die DOEL... Continue Reading →
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE “WARE JAKOB”: NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET
GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE "WARE JAKOB" - NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET “Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!... Continue Reading →
‘n Sabbat vir die land – Totius
'N SABBAT VIR DIE LAND deur Totius "Om boer te wees is 'n hoë, goddelike roeping. Ter wille van die Here moet ons die aarde liefhê en dit liefderyk versorg. 'n Boer wat sy perd liefhet, sal dit nie ooreis nie." [Nota: In tye van reën én droogte in Suid-Afrika, plaas ek graag hierdie artikel van Totius... Continue Reading →
Uit die Kerkgeskiedenis: Te perd na kerk om op miershope te sit ?
UIT DIE KERKGESKIEDENIS TE PERD NA KERK OM OP MIERSHOPE TE GAAN SIT? In aansluiting by my vorige skrywe oor die vermaning om die Here se Dag te onderhou, sien hierdie uitreksel uit die Afrikanerjoernaal (12 Januarie) oor die Afrikaners se geskiedenis in Suid-Afrika, daar in die beginjare: " 'n Franse predikant, Pierre Simond, het... Continue Reading →
Skrifoordenking: Jes.58:13,14 & Hebr. 10:25,26 – Vermaning om die Dag van die Here te onderhou (Dr. Willie Marais en Totius)
VERMANING OM DIE DAG VAN DIE HERE TE ONDERHOU "23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou; 24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor; 25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het... Continue Reading →
Vadersdag, Moedersdag of die Here se dag ?
Vadersdag, Moedersdag of die Here se dag ? Dit is 'n mooi gedagte om sekere dae te gebruik om spesiaal vir vaders en moeders dankie te sê vir al hul liefde en opofferings vir ons. Ons gesinne en families moet vir ons kosbaar wees. Ek dink dit is wel 'n probleem dat die Vader se... Continue Reading →
Waarom vier die Kerk van die Nuwe Testament die Sabbat op die eerste dag van die week ?
Waarom vier die Kerk van die Nuwe Testament die Sabbat op die eerste dag van die week? deur ouderling Freek Kruger (GK Bet-el) - Antwoord: Omdat die Skrifte vervul is in ons Here Jesus Christus (a) - deur Sy opstanding uit die dood op die eerste dag (b) - waarmee Hy ons in Sy ewige rus... Continue Reading →
Die Doppers en hul Sabbat
Die Doppers en hul Sabbat ds. Gustav Opperman (Ds. Opperman is leraar van die Gereformeerde Kerk Matlabas. Hierdie artikel het die eerste keer verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Als men't vierde gebodt voor ceremonieel en afgeschaft houdt zoo onbindt men tegen Christus bevel en dreigement Matth 5 ;17,18,19 nie slegts een van... Continue Reading →
Godsdienstige feesdae in die nuwe nie-Christelike SA
Daar is nou heelwat voorleggings aan die ANC regering en parlement aangaande openbare vakansiedae, vir alternatiewe godsdienstige feesdae en/of om ander godsdienstige dae soos Goeie Vrydag en Kersfees te vervang en/of af te skaf. Ek plaas die GKSA se voorlegging aangaande die saak deur die Deputate Owerheid eerste, en daarna my bydrae oor die kwessie... Continue Reading →