DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie

IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →

Totius oor Skrifgesag

TOTIUS OOR SKRIFGESAG “Om te sê: ‘Ek volg die metode van die Skrifkritiek maar nie sy resultate nie’, is seIfbedrog. Die metode self van die Skrifkritiek is verkeerd; want die gesag van Gods Woord word op kardinale punte verwerp. In die plek daarvan word gestel die gesag van die mens wat sogenaamd beter weet wat... Continue Reading →

Boekbekendstelling: Christus alléén in Psalm 110

CHRISTUS ALLEEN IN PSALM 110 Christus alléén die Verklaarder van sy Woord deur sy Woord deur dr. AH Bogaards [Nota: ek wil hierdie boek sterk aanbeveel vir elke gelowige, dit raak wesentlike sake aangaande Skrifbeskouing, Skrifgesag, gereformeerde skrifverklaring beginsels, verhouding OT en NT, hoe ons Skrif met Skrif vergelyk, en dan ook die probleme met... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑