DIE HERE DINK AAN SY VERBOND deur prof. GPL van der Linde LEES: Eksodus 2 TEKS: Eksodus 2:23-25 SING: Pss. 144:1; 130:1 en 4; 74:1 en 7; 118:4 en 5 God, die Here, se werk in die verwerkliking van sy verkiesing langs die weg van die verbond, is wonderlik. Sy genade ondeurgrondelik. Dink aan sy... Continue Reading →
Preek: Hand.17:6-17 Koning Jesus bring ware verandering
KONING JESUS BRING WARE VERANDERING Skriflesing: Hand. 17:1-17 Preekteks: Hand. 17:6,7 6 Maar toe hulle hul nie kry nie, het hulle Jason en ‘n paar broeders na die stadsowerhede gesleep en geskreeu: Die mense wat die wêreld in opstand bring, hulle het hier ook gekom, 7 en Jason het hulle ontvang. En hulle almal handel teen... Continue Reading →
Laat die kindertjies na My toe kom: ‘n Gereformeerde antwoord op ‘n Baptistiese standpunt
LAAT DIE KINDERTJIES NA MY TOE KOM 13 En hulle het kindertjies na Hom gebring, dat Hy hulle kon aanraak; en die dissipels het die wat hulle gebring het, bestraf. 14 Maar toe Jesus dit sien, het Hy hulle dit baie kwalik geneem en vir hulle gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en... Continue Reading →
Preek: Laat jou troos ! Jeremia 31:16
LAAT JOU TROOS! Plek en datum: GK Matlabas 2016-09-25 Teks: Jer: 31:16 So sê die HERE: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane. Tema: Laat jou troos! Psalms: 145:1,2; 145:8,9,10,11; 65:2,3; 65:4,5; 86:7,8. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier op youtube gekyk word: Woorde... Continue Reading →
Preek: Matteus 12:20 Ons Here Jesus sal nie ‘n geknakte riet verbreek nie
ONS HERE JESUS SAL NIE 'N GEKNAKTE RIET VERBREEK NIE ! Skriflesing: Jesaja 42:1-7 en Matteus 12:9-21 Preekteks: Matteus 12:20 ‘n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en ‘n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. Preekopname (GK Carletonville, 2016-11-13): Aflaai: Matteus 12:20 (regs kliek en... Continue Reading →
Preek: Josua 10:1-15 Die Here wat ons verlos stry ook vir ons!
Die Here wat ons verlos stry ook vir ons! Skriflesing: Josua 10:1-15 en Markus 4:35-41 Preekteks: Josua 10:1-15 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-23): Aflaai: Josua 10 (regs kliek en dan ‘save link as’) Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, Daar is blydskap en vreugde... Continue Reading →
Skrif oordenking: Waarom dit so moeilik is vir ordentlike mense om gered te word (Lukas 18:9-14)
WAAROM DIT SO MOEILIK IS VIR ORDENTLIKE MENSE OM GERED TE WORD deur dr. Willie Jonker en dr. Flip Theron Lees: Lukas 18:9-14 en Romeine 4:1-8 Wie probeer om deur die werke van die wet geregverdig te word - deur sy eie gehoorsaamheid, gestrengheid, nederigheid of wat ook al - is per definisie hooghartig, omdat... Continue Reading →
Preek: Josua 9 Die werklikheid van die sonde, én die groter werklikheid van die genade
SONDE EN GENADE Skriflesing: Deut.7:1,2; 20:10-18; Josua 9 en Lukas 15:18-24 Preekteks: Josua 9 Preekopname (GK Carletonville, 2016-10-09): Aflaai: Josua 9 (regs kliek en dan ‘save link as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, As mens Josua 9 die eerste keer lees,... Continue Reading →
Preek: Josua 8:30-35 Is daar belangriker dinge as om grond en besittings te verower ?
IS DAAR BELANGRIKER DINGE AS OM GROND EN BESITTINGS TE VEROWER ? Skriflesing: Deut.27:1-26; Josua 8:30-35 en 1 Kor.16:22-24 Preekteks: Josua 8:30-35 Preekopname (GK Carletonville, 2016-09-25): Aflaai: Josua 8:30-35 (regs kliek en dan 'save as') Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo): Geliefdes in ons Here Jesus Christus, In... Continue Reading →
Skrifoordenking: Markus 1:35-39 – Predikers wat bid
Skrifoordenking: Markus 1:35-39 - Predikers wat bid En vroeg in die môre, nog diep in die nag, het Hy opgestaan en uitgegaan en na ‘n eensame plek vertrek en daar gebid. En Simon en die wat by hom was, het Hom gevolg. En toe hulle Hom vind, sê hulle vir Hom: Almal soek U. En... Continue Reading →