Die RSB (Reformatoriese Studiebybel) projek: Vertaling van die Statevertalingnotas in Afrikaans

 DIE RSB (REFORMATORIESE STUDIEBYBEL) Sien die volgende skrywe van 23 Januarie op my blog as agtergrond: Reformasie 500 Simposium: Grondteks en Bybelverklaring Hier is twee artikels wat terugvoer gee oor die vordering van die Reformatoriese Studiebybel projek: Die Reformatoriese Studiebybel, prof. Johan Bosman "Lees gerus Totius se reeks artikels oor die vraag: Wat is Skrifkritiek? (Versamelde Werke,... Continue Reading →

Preek: Laat jou troos ! Jeremia 31:16

LAAT JOU TROOS! Plek en datum: GK Matlabas 2016-09-25 Teks: Jer: 31:16 So sê die HERE: Bedwing jou stem van geween en jou oë van trane. Tema: Laat jou troos! Psalms: 145:1,2; 145:8,9,10,11; 65:2,3; 65:4,5; 86:7,8. Prediker: ds. Gustav Opperman (Nota: hierdie en ander preke van ds. Opperman kan ook hier op youtube gekyk word: Woorde... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑