DIE DWAASHEID OM TE PREEK 1. The Gospel Idea of Preaching "The preacher is most explicitly called a herald; that is, the deliverer of a message. Now, the herald does not make his message, he merely transmits it. He has nothing to do with judging its wisdom or fitness; let him simply proclaim it as... Continue Reading →
God se regverdige oordeel versoen met sy genadige liefde
GK Matlabas (2013 06 23)Prediker: ds. Gustav OppermanLees: Hosea 11Teks: 11:9 Ek is God en nie 'n mens nie, die Heilige in jou middeTema: God is regverdig en barmhartig.Psalms: 105:1,2; 105:3,4; 97:1,4; 97:6,7; 103:6,7,11. Broeders en Susters in die verbond,Menslik gesproke kan ons nie anders nie.Ons moet erken:die gordyn is besig om te sak oor ons... Continue Reading →
Hier is Ek, sê die HERE – Jesaja 52:6
Prk Jes 52 (Nagmaal) Hier is Ek GK Matlabas 2013 05 26 ds Gustav Opperman Lees Jes 52:1-6 Teks: Jes 52:6 Daarom sal my volk my Naam leer ken; daarom sal hulle weet op dié dag dat dit Ek is wat spreek: Hier is Ek!... Continue Reading →
‘Oorbevolking’ en die Kinderseën in Gen.13 en Ex.2
In die tye van materialisme en omkeerstrategieë is dit goed om die volgende twee Skrifoordenkings te lees, om opnuut te besin of ons as Christene soos Lot en Egipte dink, of soos Abraham en Moses se ouers, in die aanvaarding of verwerping van die kinderseën ? 1. Imago Dei and the Population Debate, E. Calvin Beisner... Continue Reading →
Skrifoordenking: Vir of teen My ? Lukas 11:23 – 26 (JC Ryle)
They are a solemn warning to us, never to be satisfied with religious reformation without heart conversion. There is no safety except in 'thorough Christianity'. ... The devil must not only be cast out. The Holy Spirit must take his place. Christ must dwell in our hearts by faith. We must not only be moralized,... Continue Reading →
Ons roeping om onsself en ons kinders te katkiseer
Lees: Lukas 1:1-4; 2:41-52 Teks: Lukas 1:4 en 2:46,47 " ... sodat u met volle sekerheid kan weet die dinge waaromtrent u onderrig is. ... En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra. En almal wat Hom gehoor... Continue Reading →
Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)
Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar. Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →
Psalm 78: om ons kinders van die HERE te vertel
Psalm 78: om ons kinders van die HERE te vertel ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Broers en susters, die Woord van die HERE spreek tot ons uit Ps 78:1-8. Skrifverklaring Inleiding. Geliefdes ... vanoggend kon ons weer getuies wees ... deur die wonderlike genade van die HERE ... van die doop van ‘n verbondskind. En... Continue Reading →
Preek: Moenie vrees nie (Joh.6:1-21)
Moenie vrees nie ds Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder van elke vrees Psalms: 107:1,2; 107:3,4; 107:5,6; 107:9,10; 107:12,14. Broeders en Susters, Lig en duisternis ... duisternis en lig ... Dit is nie sonder rede... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →