GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE

Die Teologiese Studente Vereniging (TSV) bied aan: GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE Datum: Saterdag, 27 Augustus 2022 Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid Program: 07:30 vir 08:00: Registrasie: Koffie en tee word bedien 08:00 - 08:30: Verwelkoming 08:30 - 09:45: Calvyn: Dr. Victor E. d'Assonville 09:45 – 10:00: Koffie breek 10:00 - 11:15: Kohlbrugge: Dr. Attie... Continue Reading →

GKSA TEOLOë TEN GUNSTE VAN DIE OORSPRONKLIKE REGTE VERSTAAN EN HANDHAWING VAN NGB ARTIKEL 36, DUS GEEN ‘NEUTRALE’ MENSEREGTE OWERHEID NIE

GKSA TEOLOë TEN GUNSTE VAN DIE OORSPRONKLIKE REGTE VERSTAAN EN HANDHAWING VAN NGB ARTIKEL 36, DUS GEEN 'NEUTRALE' MENSEREGTE OWERHEID NIE [GKSA studierapport van 1949 insake art. 36 van die Nederlandse Geloofsbelydenis, in die lig van die  21 woorde uitlating wat deur die Gereformeerde Kerke in Nederland (GKN, onder leiding van A. Kuyper en H. Bavinck)... Continue Reading →

TOTIUS: Die grondteks van die NT & Van ‘n “Afrikaanse Statevertaling” na ‘n “Uit die Oorspronklike Tale” Afrikaanse vertaling

TOTIUS: DIE GRONDTEKS VAN DIE NT & VAN 'N "AFRIKAANSE STATEVERTALING" NA 'N "UIT DIE OORSPRONKLIKE TALE" VERTALING Inleiding In 'n vorige artikel het ek verwys na die Nederlandse Statevertaling (1637) en die OAV (1933/53) wat voor in die onderskeie vertalings verklaar dat dit "oorgesit (is) uit die Oorspronklike Tale", juis omdat daar baiemaal misverstand... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑