Totius die “vroue vergruiser” ?

TOTIUS DIE VROUE VERGRUISER ?  Dit lyk my daar is die laaste paar weke weer ‘n intensiewe heksejagtery teen al wat calvinisme is.   Laasweek was daar ‘n artikel in die Beeld oor Totius se suster, ‘n feminis (Marie du Toit), wat natuurlik onderdruk is deur alles wat haar broer voorgestaan het (calvinisme, afrikaner nasionalisme,... Continue Reading →

Totius oor die charismatiese en pinksterleringe: (1) Die doop van Johannes, die Christelike doop en die doop van die Gees

TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (1) Die doop van Johannes, die Christelike doop en die doop van die Gees Inleiding Met die 'charismatiese herlewing' pogings wat die Angus Buchan beweging nou weer op die voorgrond geplaas het, is dit goed vir gereformeerde gelowiges om opnuut te ondersoek wat ons glo volgens die Skrif, veral... Continue Reading →

‘n Sabbat vir die land – Totius

'N SABBAT VIR DIE LAND deur Totius  "Om boer te wees is 'n hoë, goddelike roeping. Ter wille van die Here moet ons die aarde liefhê en dit liefderyk versorg. 'n Boer wat sy perd liefhet, sal dit nie ooreis nie." [Nota: In tye van reën én droogte in Suid-Afrika, plaas ek graag hierdie artikel van Totius... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑