LEER PREDIKING: NGB artikel 32 - Die orde en tug van die kerk Lees: Matteus 15:1-20 NGB artikel 32: Die orde en tug van die kerk Teksverse: “Geveinsdes, tereg het Jesaja oor julle geprofeteer toe hy gesê het: Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle hart is... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 31 – Die ampsdraers van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 31 - Die ampsdraers van die kerk Lees: 1 Tim. 1:15; 3:1,15; 5:17-25 NGB artikel 31: Die ampsdraers van die kerk Teksverse: “LAAT die ouderlinge wat goed regeer, dubbele eer waardig geag word, veral die wat arbei in woord en leer. Want die Skrif sê: Jy mag ’n os wat graan... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 – Die Christusregering deur regeerders van die kerk
LEER PREDIKING: NGB artikel 30 Die Christusregering deur regeerders van die kerk Lees: Efesiërs 1:21-23; 4:11-16 NGB artikel 30: Die regeerders van die kerk Teksverse: “En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee ... En Hy het gegee sommige as apostels, ander as profete,... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 3 Maart 2022 – nuwe voorraad & 20% uitverkoping
PRO REGNO BOEKVERKOPE 2 Maart 2022 Pro Regno Boeke nuus 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is.3. Ou voorraad boeke is op 20% uitverkoping. 4.... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 28 en 29 – Verwerping van die valse kerke en plig om aan te sluit by die ware kerke
LEERPREDIKING: NGB artikel 28 en 29 Verwerping van die valse kerke en plig om aan te sluit by die ware kerke Lees: Hand. 2:37-47; 20:17-31 NGB artikel 28 en 29: Ware en valse kerke Teksverse: “Want ek het nie nagelaat om aan julle die hele raad van God te verkondig nie. Gee dan ag op julleself... Continue Reading →
DIE HUIS OP DIE ROTS (Matt. 16:18): GKSA HERDENKING 1859-2022
DIE HUIS OP DIE ROTS (Matt. 16:18) - GKSA HERDENKING 1859-2022 - “Hy sê vir hulle: Maar julle, wie sê julle is Ek? En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. Toe antwoord Jesus en sê vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 27 – Die algemene Christelike kerk (deel 1 en 2)
LEERPREDIKING: NGB artikel 27 DIE ALGEMENE CHRISTELIKE KERK DEEL 1 Lees: Matteus 16:13-23 en Johannes 17:9, 13-21 NGB artikel 27: Die Algemene Christelike Kerk Teksverse: “En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.” (MAtt. 16:18) Tema:... Continue Reading →
PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022
PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 26 – Christus ons Voorspraak
LEERPREDIKING: NGB artikel 26 CHRISTUS ONS VOORSPRAAK Lees: Lukas 22:31-34 & Hebreërs 4:14-16 NGB artikel 26: Christus ons Voorspraak Teksverse: “Maar Ek het vir jou gebid, dat jou geloof nie ophou nie; en as jy eendag bekeerd is, moet jy jou broeders versterk.” (Lukas 22:32) Tema: Christus ons Voorspraak (Preekopname: GK Carletonville, 2021-09-10, nota: let... Continue Reading →
Gereformeerde Geloofsleer, prof. S.J. van der Walt
GEREFORMEERDE GELOOFSLEER deur prof. dr. SJ van der Walt Laasjaar het ons die Dogmatiek boek van prof PJ Coetzee hier beskikbaar gestel. Ek het ook op nog 'n stukkie ou gereformeerde goud afgekom, wat ons ook hier beskikbaar stel (soos altyd, baie baie dankie vir Willem Swanepoel wat ons hierdie boeke elektronies verwerk en beskikbaar... Continue Reading →