PRO REGNO BOEKE: 3 Maart 2022 – nuwe voorraad & 20% uitverkoping

PRO REGNO BOEKVERKOPE

2 Maart 2022

Pro Regno Boeke nuus 

1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het.

2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in ‘n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of ‘n boek (nuut) is.

3. Ou voorraad boeke is op 20% uitverkoping.

4. Hiermee wil ek ook enigeen wat enige teologiese/christelike boeke wil skenk of verkoop aan Pro Regno boeke, uitnooi om my te kontak, dankie.

5. Ek nooi u ook persoonlik uit om na my ‘boekwinkel’ te kom en na die boeke te kom kyk, u is baie welkom (maak asb. net ‘n afspraak, dankie).

ADMIN REëLINGS

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Postnet of Courier Guy (minimum bedrag: R100 per pakkie), en verkieslik Courier Guy. Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse.  Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.  Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boekaankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

INHOUD/CONTENT

Afdeling A: Nuwe voorraadboeke (Afrikaans/Nederlands, Engels)

Afdeling B: Ou voorraadboeke (Afrikaans, Engels, Nederlands)

AFDELING A: NUWE VOORRAAD BOEKE

AFRIKAANS:

ATOOMEEU – in U lig: Eeufees publikasie van IBC vir PU vir CHO, R40-00

Bonhoeffer, D. Midde in die wêreld meditasies, R50-00

BOOYENS, MJ. Laat My lammers wei, R80-00

De Klerk, JJ (red.), Evangelistiek, R40-00

DE KLERK, PJS, Handboek Gewyde Geskiedenis, R50-00

GROSHEIDE, FW (red.), Christelijke Encyclopedia, volledige 6 dele, R300-00 (Nederlandse stel)

KROEZE, JH. Die woorde van die Prediker, R50-00

KROEZE, JH & GROENEWALD, EP, HANDBOEK BYBELSE GESKIEDENIS: OT & NT, 2 volumes, R150-00

KRUGER, LS, SPOELSTRA, B. ens., Handleiding by die Kerkorde van die GKSA, R70-00

STOKER, HG. Oorsprong en Rigting (bundel lesings en artikels), 2 dele, R200-00

TOTIUS, VERSAMELDE WERKE, 11 dele, R500-00

VENTER, FA, Die Koning se Wingerd, R50-00

ENGELS: 

Bauman & Hall, David (ed.), God and Politics, R70-00

BRATT, JD. Dutch Calvinism in Modern America, R70-00

BUDGEN, Victor. The Charismatics and the Word of the God, R100-00

BURROUGHS, J. Gospel Worship: the right way to sanctify the Name of God, R150-00

DE JONG, Norman. Education in Truth, R50-00

DE MAR, Gary. The Reduction of Christianity: a biblical response to Dave Hunt, R100-00

DOOYEWEERD, H. In the Twilight of Western Thought, R50-00

DOUGLAS, JD (ed.), Who is Who in Christian History?, R250-00

FABER, J. Essays in Reformed Doctrine. R120-00

FRANCE, RT. Matthew: evangelist and teacher, R120-00

HALL, B. Humanists and Protestants: 1500-1900, R120-00

HANKS, G. 70 Christians changing the world, R70-00

HAMMOND, P. Biblical Principles for Africa, R40-00

HOLMERS, AF. All Truth is God’s Truth, R70-00

HOLLENWEGER, WJ. The Pentacostals, R150-00

HUGHES, F. What do you mean Christian Education?, R50-00

KELLY, MW. The Impulse of Power: Formative Ideas of Western Civilization, R100-00

LADD, George E. The Presence of the Future, R100-00

LOCKERBIE, DB. A Passion for Learning: History of Christian Thought on Education, R150-00

MACARTHUR, John. A Tale of two Sons, R80-00

_____________________ Twelve Ordinary Men: how the Master shaped the disciples, R80-00

_____________________ The Murder of Jesus, R70-00

MACDOWELL, Josh. The New Evidence that demands a verdict: evidence 1 and 2 fully updated in one volume answering questions for Christians in 21st century, R250-00

MCCRIE, Thomas. Story of the Scottish Church, from the Reformation to the Disruption, R250-00

NORTON-TAYLOR, D. God’s Man: An Novel about Calvin, R70-00

POLLOCK, J. Whitefield the evangelist, a biography, R80-00

STONEHOUSE, Ned. J Gresham Machen: a biography, R150-00

WARFIELD, Benjamin. Calvin and Augustine, R150-00

WORRAL, BG. The Making of the Modern Church: Christianity in England since 1800, R70-00

AFDELING B: OU VOORRAAD BOEKE

20% AFSLAG OP ALLE BOEKE IN AFDELING B

AFRIKAANS

BARNARD, A.C. Die Erediens, R100-00

BARNARD, A. 100 vrae oor die eindtyd, R100

BEERS, V. Gilbert, Reis deur die Bybel: ontdek die Bybel deur die belangrike verhale, R150-00

BARNARD. DJ. Bely en Beleef, 52 HK preke, R30-00

DS. MJ BOOYENS BOEKE:

Ek glo in God: wat Christene bely volgens die Twaalf Artikels (Apostoliese Geloofsbelydenis), R20-00

‘n Vaste Vertroue op die Dinge wat ons Hoop: verklarende aantekeninge op die Hebreërbrief, R30-00

Elke dag in U Lig: dagboek vir die jaar, R50-00

Aan die voete van Jesus, R50-00

[Spesiale aanbieding vir hierdie 5 boeke: R200-00]

BUYTENDAG, FW. Aspekte van die vorm/inhoud problematiek met betrekking tot die organiese Skrifinspirasie in die nuwere gereformeerde teologie in Nederland (baie belangrike studie oor Skrifgesag en inspirasieleer), R50-00

BYBELSE AGTERGROND VIR BYBELSTUDIE BRONNE:

Gispen&Grosheide, Bybelse Ensiklopedie, x2 dele, R200-00

BEERS, V. Gilbert, Reis deur die Bybel: ontdek die Bybel deur die belangrike verhale, R150-00

Mijnhardt Bybel konkordansie, 1933/53 vertaling, R100-00

Godsdienste van die Wêreld, R100-00

HANDBOEK by die Bybel, R100-00

Broer Andrew: God se Smokkelaar, R30-00

Bunyan, John. Die Pelgrim se Reis, R50-00

VERSKEIDENHEID VAN ANDER OAV BYBELS BESKIKBAAR, SAKFORMAAT ASOOK STANDAARDGROTE, pryse en nog fotos beskikbaar op navraag:

1933 Afrikaanse Vertaling uitgawe (1939 gedruk), R300-00 (swart hardeband)

d’ASSONVILLE EN FLOOR BOEKE:

Floor, L. Die Evangelie van die Koninkryk, R20-00

_________ Die Heilige Doop in die NT, R30-00

_________ Hy wat met die Heilige Gees Doop, R40-00

_________ Persone rondom Paulus, R20-00

d’Assonville, V.E. Die Koms van Christus en die Antichris, R50-00

_________________, Kerkgeskiedenis, R20-00

__________________, Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00

__________________, Oorsig oor die Nuwe Testament, R20-00

__________________, Totius – profeet van die Mooirivier, 30-00

__________________, Die dwaasheid om te preek, R20-00

d’Assonville, V.E. Bakens vir die Kerkgeskiedenis, R40-00

Du Toit, S. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30-00

DE BRUYN, PJ. Kuisheid voor die Huwelik, R20-00

DE BRUYN, PJ. Die Tien Gebooie, R70-00

De Bruyn, P.J. Salf vir die wonde, R30-00

DE KLERK, PJS. Die Navolging van Christus, R30-00

De Klerk, P.J.S. Woorde en dade van die Profete, R30-00

DE KLERK, BJ. Vorme en Karakter van die Biblisisme, R30

DE KLERK,, WJ. Rousmart, R30

DE VILLIERS, A. Geen veroordeling nie: oordenkinge oor Romeine hoofstuk 8, R30-00

Du Plessis, L.M. Calvyn oor die Staat, R30-00

DRANE, John. Paulus, ‘n Geïllustreerde verhandeling, R30-00

DU TOIT, AB (red.) Handleiding by NT, deel 1,2,5: die groen reeks, R70-00 elk

DUVENHAGE, SCW. Die Dekor van die NT, R50-00

DE WITT, AG. Loof die Here: Perspektiewe op die Psalms, x3 dele, R150-00

DU PLESSIS, JA. Die gereformeerde kerk en kerkregering, R20

DU PLESSIS, LJ. Inleiding tot die algemene regsleer en jurisprudensie, R30-00

DU PLESSIS, SJ. Jesus en die Kanon van die Ou Testament, R40-00

DU TOIT, S. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30

ERASMUS, J. Skrifgesag: Manuskripte en Bybelvertaling, 2 dele, R100-00

FENCHAM, FC. Die geskiedenis van Israel, R40-00

Floor, L. Kom na My – skrifstudies oor Matteus 1-13, R20-00

GROENEWALD, EP. In gelykenisse het Hy geleer, R30-00

___________________ Die Vaste Steunpunt, bespreking van aktuele sake, R30-00

HELBERG, JL. Openbaringsgeskiedenis van die OT, R30-00

HELBERG, JL. Die Here regeer: Openbaringslyn in die OT, R50

HENDRIKSEN, William. Die Hiernamaals, R70-00 (standaardwerke aangaande vrae oor die toekoms, hemel en hel, lewe na die dood, ens.)

HANDBOEK BY DIE BYBEL, derde uitgawe, R150-00

JOHAN HEYNS BOEKE:

Teologiese Etiek volledige x3 stel boeke, deel 1 en deel 2/1 en 2/2, R200-00

Dogmatiek, R100-00

Die nuwe mens onderweg- oor die tien gebooie, R50-00

Die Kerk, R50-00

Lewende Christendom: Teologie van Gehoorsaamheid, R50-00

Teologie in Krisis, R50-00

Brug tussen God en Mens, R50-00

Etiek van die Liefde, R50-00

JONKER, Willie D. Die Gees van Christus, R50

KORAALBOEK vir Psalms en Gesange (1972), R100

Kempff, D. Gee dit deur – pastorale briewe, R20-00

Konig, Adrio. Jesus Christus, die Eschatos (eskatologie, die leer van die einde) , R70-00

KROEZE, JH. Koning Hiskia, R30

KATEGISMUSPREKE, 52 PREKE deur GKSA predikante, R40-00

KEET, BB. Ons redelike godsdiens, R40-00

KEMPFF, Die skeppingsleer van Karl Barth, R40-00

KERKSAAK TUSSEN PROF J DU PLESSIS EN DIE NGKSA, woordelikse verslag van die verrigtinge en uitspraak van die Hooggeregshof, R70-00 (Totius was ook getuie by hierdie saak oor Skrifgesag en inspirasie)

KESTELL, JD. Uitgevryfde Koringkorrels: oordenkings vir die jaar, R30-00

KONIG, A. Heil en Heilsweg, R30-00

KRUGER, LS. Waarom is u lid van die Gereformeerde Kerk, R30-00

LE ROUX, J. Ons glo: Bybelstudie – NGB, R30-00

Lohse, E. Die Openbaring van Johannes, R40-00

Marais, S.J.L. Die genadeverbond, R30-00

MACARTHUR, John F. Leef met Integriteit, R70-00

Muller, J.J. Christelike Sektewese, R30-00

DR. WILLIE MARAIS BOEKE: 

Aktuele Sake, R50-00

Leierskap, R30-00

Onder ewige vleuels: dagboek oor Tien Gebooie, R70-00

Wonder en Wetenskap, R30-00

Wonder van Wedergeboorte, R50-00

‘n Man van God gestuur: dr. Willie Marais, sy outobiografie, R70-00

PONT, AD. Kerkgeskiedenis, R50

MACARTHUR, John, Die Jesus wat jy nie kan ignoreer nie: ontdek Jesus soos nog nooit vantevore nie, R50-00

ROSSOUW, HW. Klaarheid en Interpretasie: enkele probleem historiese gesigspunte in verband met die duidelikheid van die Heilige Skrif, R50-00

Klaas Schilder: erfenis en betekenis, R30-0

STOKER, HG. Beginsels en Metodes van die Wetenskap, R50-00

TOTIUS SE VERSAMELDE WERKE, 1977-UITGAWE, die blou hardeband stel, 11 dele, R700-00

TRAVIS, S. & HUGHES G, Die Wêreld van die Bybel, R70-00

VAN DER LINDE, GPL. Maak julle roeping en verkiesing vas: Preke, R30-00

VAN ROOYEN, EE. Die tien gebooie: populêre en prakties stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, R40-00

VAN DER VYVER, GCP. Dirk Postma 1818-1890, R50-00

VAN DER WALT, SJ. Die Vaste Fondament: HK oordenkings, R40-00

____________________. Geloofsleer (hierdie boek bevat prof. vd Walt se ‘dogmatiek’, die eerste 210 bladyse), R50-00, geskryf vir hoërskool leerlinge.

J Hermine van Wyk (vertaler), ‘n Afrikaanse Samevattende Vertaling van THE INSTITUTES OF BIBLICAL LAW, 275 A4 bladsye fotostate en ring bind (kontak my direk vir bestellings en prys)

VILJOEN, Dirk. Hoe lief het ek U wet: bybel korrrespondensie kursus oor die Tien Gebooie, R70-00

VAN WYK DE VRIES, KS. Die leer van die Kerk: handboek vir gebruik by die kategetiese onderrig, R20-00

Van Staden, A.J. Die Jehova getuies weerlê, R30-00

Van Wyk, J.H. Etiek in Eenvoud: gesprekke oor morele vraagstukke, R40-00

Van Zijl, T.L. Die Openbaring van Jesus Christus aan Johannes, R50-00

Verhoef, P.A. Israel in die Krisis (toekomsverwagting oor Israel), R40-00

______________ Ons Christelike Geloofsbelydenis (Twaalf artikels), R20-00

VENSTER OP DIE GESIN: openhartige gesprekke met ouers, kinders en familie, R30-00

WOLGEMUTH, R. Pappa & die Werk: liefde vir jou gesin en jou werk, R50-00

VERHOEF, PA. Sê my dominee: vrae en antwoorde oor die geloofslewe, R30-00

ENGELSE BOEKE (ouer voorraad)

ALEXANDER, JA. The Prophecies of Isaiah, 2 volumes in 1, unabridged (een van my top 3 kommentare op Jesaja, 492bl. + 482 bl. ), R350-00

ALLIS, OT, The Old Testament: its claims and critics, R350-00

CALVINS’s Calvinism: 1. Eternal Predestination of God & 2. The Secret Providence of God, R200-00

COOPER, John W. Panentheism: the other God of the Philosophers, R150-00

Du Plessis, J. The Evangelization of Pagan Africa: a history of Christian missions to pagan tribes of Central Africa, R70-00

FESKO, J.V., Justification: Understanding the classic reformed doctrine, R220-00 (nuwe boek)

Ham, Ken. Creation Evangelism for the new millennium, R50-00

LINDSELL, Harold, The Bible in the Balance, R80

OWEN, John. Justification by Faith, R200-00

RICHARDS, L. Every Name of God in the Bible, R100

ROBINSON, JAT. Redating the New Testament, R50-00

WILSON, Doug (ed.) Bound Only Once: the failure of Open Theism, R100-00

WRAY, DE. Biblical Church Discipline (booklet), R20

ESKATOLOGIE/EINDTYD BOEKE:

DURAND, Jan. Die Einde: Die A-Z van die Bybelse boodskap oor die eindtyd, R150-00

BARNARD, A. 100 vrae oor die eindtyd, R100

d’Assonville, V.E. Die Koms van Christus en die Antichris, R50-00

Konig, Adrio. Jesus Christus, die Eschatos (eskatologie, die leer van die einde) , R70-00

Lohse, E. Die Openbaring van Johannes, R40-00

Verhoef, P.A. Israel in die Krisis (toekomsverwagting oor Israel), R40-00

TALE EN KOMMENTARE

KORTE VERKLARING stel, het 55 dele, kort 7 dele, R550-00

SIKKEL, JC. Boek van Geboorten: verklaring van de Boek Genesis, R50-00

BOHL, FM & GEMSER, B. De Psalmen – Tekst en Uitleg (Nederlands), R50-00

GREIJDANUS, S. Commentaar of het NT: Lucas, deel 1 en 2 (1228bl, een van die beste kommentare op Lukas), R100-00

GROSHEIDE, FW. Commentaar op het NT: Handelingen deel 1 en 2, R100-00

NG TEOLOE-DOGMATIEK REEKSE

a) Wegwysers in die Dogmatiek, 5 dele (R50-00 per boek):

deel 1: Die Lewende God (JJF Durand)

deel 2: Christus, die Middelaar (WD Jonker)

deel 3: Die Sonde (JJF Durand)

deel 4: Die Gees van Christus (WD Jonker)

deel 5: Skepping, mens, voorsienigheid (JJF Durand)

[Spesiale aanbieding vir 5 dele: R150-00]

Gelowig Nagedink-reeks (R50-00 per boek):

deel 1: Hier is Ek! -oor God (A. Konig)

deel 2: Jesus die Laaste – oor die einde (A. Konig)

deel 3: Hy kan weer en meer – oor die skepping (A. Konig)

[Spesiale aanbieding: R100 vir 3 dele saam]

GESKIEDENIS BOEKE

J.C. (Kay) De Villiers, Dwarstrekkers, Dwepers en Dokters: merkwaardige vertellings uit die Anglo-Boereoorlog, R120-00

Scholtz, G.D. Die ontwikkeling van die politieke denke van die Afrikaner,

deel 1 (1652-1806), R70-00

deel 2 (1806-1854), R70-00

Strydom, F.W. Die Swart Verskrikking: die verhaal van Tsjaka en sy Volk van die Hemele, R150-00

M.E.R. Die Gewers, R50-00

Meintjes, Johannes. President Steyn, R150-00

Venter, F.A. Die swart pelgrim, R120-00

Kestell, JD & Van Velden,  D.E. Die Vredesonderhandelinge tussen die Boererepublieke en die Britse regering, R120-00

Van den Bergh, G.N. Die Middeleeue, R100-00

Craven, Danie. Die grondbeginsels van rugby, R170-00

[Spesiale aanbieding: 9 geskiedenis boeke = R700-00]

Original languages Study Tools:

Baumgartner Hebrew Lexicon & Supplementen, R100-00

Davidson’s Analytical Hebrew & Chaldee Lexicon, R100-00

Hebrew-Greek Key Word Study Bible (NIV), R80-00

KOHLENBERGER, JR. The Interlinear NIV Hebrew-English Old Testament, R250-00

Translation Handbooks on: Ruth, Luke, Mark, Romans, Acts, Galatians, Thessalonians, Letters of John, R30-00 each

Wenham’s Elements of NT Greek, R30-00

Thayer’s Lexicon of the NT, R100-00

Bauer-Arndt- Gingrich Greek-English Lexicon of NT and early Christian literature, 2 volumes, R200-00

Moulton and Geden’s Concordance to the Greek Testament, R250-00

New Testament in 26 Translations, R80-00

[Spesiale aanbieding: R700-00 vir 18 tale boeke]

NEDERLANDSE BOEKE 

ALGRA, H. Het wonder van die 19de eeu, R40-00

_____________________ Magnalia Dei: Onderwijzing in de Christelijke Religie naar Gereformeerde Belijdenis, R50-00

___________________ Handleiding bij het Onderwijs in de Christelijke Godsdienst, R50-00

(albei hierdie laaste 2 werke van Bavinck is korter opsommings of samevatting van sy 4 delige werk: Gereformeerde Dogmatiek)

DE GRAAF, SG. Verbondsgeschiedenis, 2 dele, R80-00

DIJK, K. Korte Dogmatiek, R20-00

DIJK, K. De dienst der prediking, R40-00

EXALTO, K. Enigste Troos, inleiding tot de heidelbergse catechismus, R30-00

__________(red.) Reformatorische Stemmen: verleden en heden, R40-00

FEENSTRA, JG. Onze Geloofsbelijdenis (NGB), R50-00

FRANCKE, Joh. Veel vragen … een antwoord: keur van onderwerpen (oor, van en vanuit die Skrif beantwoord), R70-00

GEESINK, WA. Gereformeerde Ethiek, x2 dele, R80-00

GROSHEIDE, FW. (red.) Korte Christelijke Encyclopedia, R70-00

HAMERSMA, T. De Catechismus in 52 predikasies, R30-00

JANSE, A. Karel Barth, R30-00

JANSEN, Joh. Korte Verklaring van de Kerkordening, R40-00

KOOLE, JL. Liturgie en Ambt in the apostolische kerk, R40-00

KUYPER, A. E Voto Dordaceno: toelichting op den Heidelbergschen Catechismus, 4 dele, R150-00

_____________Uit het Woord: Stichtlelijke Bijbelstudies, x6 dele, R100-00

____________ Het werk van den Heiligen Geest, R80-00

____________ De Voleinding, 4 dele, R100-00 (paar bladsye geskeur)

LINDEBOOM, Hervormd en Gereformeerd, R50-00

RIDDERBOS, Herman. Komst van het Koninkrijk, R50-00

______________________ Het Woord, het Rijk en onze verlegenheid, R50-00

SCHILDER, K. De Openbaring van Johannes en het Sociale Leven, R50-00

______________ Christus en Cultuur, R40-00

SCHUTTE, GJ. Groen van Prinsterer, R30-00

SPOELSTRA, C& DREYER, A. Bouwstoffen voor die Geschiedenis NG Kerken in ZA, x3 dele, R150-00

TRIMP, C. (red.). De biddende kerk: een bundel studies over het gebed, R30-00

VAN’T SPIJKER, W. e.a. (red.). Bij Brood en Beker: Leer en gebruik van de heilig avondmaal in het Nieuwe Testament en de geschiedenis van de westerse kerk, R200-00

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: