DIE PERSOONLIKE EREDIENS VERVANG NIE PUBLIEKE/GESAMENTELIKE EREDIENSTE NIE deur Franciscus Gomarus “Van de vierde gebod geeft de schrijver een uitvoerige exegese. Daarbij komt de openbare en de persoonlijke eeredienst ter sprake. De eerste openbaart zich naar buiten en naar binnen. Naar buiten bestaat hij in gebedsgemeenschap met God (zie ook Psalm 92), in het waarnemen... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe voorraad en Uitverkopingsboeke, 25 Aug 2021
PRO REGNO BOEKE Nuwe voorraad en Afslagboeke Pro Regno Boeke nuus – 25 Augustus 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het (afdeling A). 2. Sien ook afslagboeke en hoe dit werk (afdeling B). 3. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word... Continue Reading →
RIDDERBOS OOR DIE BELANGRIKHEID VAN DIE PUBLIEKE EREDIENS
DIE BELANGRIKHEID VAN DIE PUBLIEKE EREDIENS Inleiding Vandat die covid-virus met die gepaardgaande covid-regulasies deel van ons wêreld geword het, het dit natuurlik ook deel van die kerklike lewe geword. Gelowiges verskil oor die saak, soms hewig, nie oor die werklikheid van siektes en pandemies nie, maar veral hoe gelowiges en kerke moet optree in... Continue Reading →
RJ RUSHDOONY VERKLARING VAN ROMEINE 13: VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME
RJ RUSHDOONY VERKLARING VAN ROMEINE 13: VERWERPING VAN BEIDE STAATISME EN ANABAPTISME "By virtue of being King of kings and Lord of lords, Christ's reign over man and government is universal and total. "He removeth kings, and setteth up kings" (Dan. 2:21) and "increaseth the nations, and destroyeth them" (Job 12:23) because the government is... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel – DV, 31 Julie 2021
PRO REGNO BOEKE: Boekelys & Boektafel - DV, 31 Julie 2021 KENNISGEWING: Ek is DV, komende Saterdag in Pretoria, by die "ROEPING EN STRYD" Konferensie, Diamantvallei, 31 Julie, 09h15 vir 10h00 (kontak vir HP Steyn vir meer inligting oor die bywoning van die konferensie: 082 466 2341), as u daar na die boeke wil kom... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 19 – Die twee nature van Christus (Joh. 20:27,28)
LEERPREDIKING: NGB artikel 19 Die twee nature van Christus (Joh. 20:27,28) Lees: Romeine 9:1-5 & Johannes 20:19-31 Teksverse: “Daarna sê Hy vir Thomas: Bring jou vinger hier, en kyk na my hande; en bring jou hand en steek dit in my sy; en moenie ongelowig wees nie, maar gelowig. En Thomas antwoord en sê vir... Continue Reading →
ONS VERLOSSING: DIE HEILSORDE
ONS VERLOSSING: DIE HEILSORDE Ek plaas hier 'n werk van prof. FJM Potgieter, oor die Heilsorde of Heilsweg, d.w.s. die weg waarlangs die Vader ons redding verorden en bepaal het, wat deur die Seun verwerf is (verlossing verwerf/volbring), en deur die Heilige Gees in die genadeverbond ons deel word (verlossing toegepas), sien Efesiërs 1:1-14. Ons... Continue Reading →
PRES. PAUL KRUGER OOR DIE STAAT WAT NIE EREDIENSTE MAG VERBIED NIE
PRESIDENT PAUL KRUGER (SE PROFETIESE WOORDE?) OOR DIE BYBELSE ONDERSKEID TUSSEN KERK EN STAAT WAT GEHANDHAAF MOET WORD, OOK VIR ONS TYE Prof. JA Du Plessis skryf as volg in sy artikel, "Kerk en Staat":* "Pres. SJP Kruger het in sy Presidensiële rede ter geleentheid van sy laaste inswering as president op 12 Mei 1898... Continue Reading →
LEERPREDIKING: NGB artikel 18 – Die menswording van Christus (Matt. 1:18-25)
LEERPREDIKING: NGB artikel 18 Die menswording van Christus (Matt. 1:18-25) Lees: Matteus 1 & Lukas 1:26-38 Teksverse: “... wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees” (Matt. 1:20) Tema: NGB artikel 18 - die menswording van Christus Preekopname (GK Carletonville,... Continue Reading →
DIE YWER VIR U HUIS: Psalm 69:10; Joh. 2:17
“DIE YWER VIR U HUIS" Kort nabetragting op die Eeufees van die Gereformeerde Kerk in S.A. (1859-1959) deur prof. dr. S. Du Toit (1905-1982) Inleiding - S. Le Cornu Die lesing van prof. Fanus, soos hy bekend was, is nog net so aktueel as 82 jaar gelede, mag alle gelowiges en gemeentes orals bemoedig en vermaan... Continue Reading →