PUBLIEKE EREDIENSTE OF NIE IN COVID-TYE, IS โ€˜N VRAAG OOR WIE IS DIE HOOGSTE EN FINALE SOEWEREIN: GOD OF DIE STAAT(ISME)?

PUBLIEKE EREDIENSTE OF NIE IN COVID-TYE, IS โ€˜N VRAAG OOR WIE IS DIE HOOGSTE EN FINALE SOEWEREIN: GOD OF DIE STAAT(ISME)? โ€œGovernment likes religion to bless its acts, crown its dictators, sanction its laws, define its wars as just, be decorous masters of national ceremonies. And since on grounds of religion religious men may criticize... Continue Reading →

PRO REGNO BOEKE: JANUARIE 2021 UITVERKOPING!

PRO REGNO BOEKE: UITVERKOPING! TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP (PR boekelys nr. 10: 5 Januarie 2021) ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Wat was die ‘Ou Testamentiese wรชreldbeeld’?

DIREKTE VERTALING (2020 VERTALING): WAT WAS DIE OU TESTAMENTIESE WERELDBEELD? Uit: Die Bybel, 2020 vertaling met hoofletters, p. 384. Bybelgenootskap van Suid-Afrika.  " 'n Lewens- en wรชreldbeskouing is โ€œdie geheel van antwoorde op fundamentele vrae aangaande God (of wie of wat ook al afvallig in die plek van God gestel word), mens en wรชreld en hul onderlinge... Continue Reading →

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds ‘n groot probleem

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling) Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds 'n groot probleem Die Direkte Vertaling (DV) sal amptelik einde November bekendgestel word. Vir meer inligting oor hierdie nuutste Afrikaanse vertaling, sien hul webtuiste hier. Sien ook die voorafgaande artikel wat ek geskryf het oor die DV: Die Direkte Vertaling:... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 7 – Die volkome God se vleesgeworde en gekrewe Woord is volkome ( 1 Petrus 1:13)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 7 Die vleesgeworde en geskrewe Woord is volkome (1 Petrus 1:13) Lees: 1 Petrus 1:1-13 Teks: โ€œDAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.โ€ (1 Petrus 1:13) Tema: NGB artikel 7: Die volkomenheid van... Continue Reading →

Christus en Kultuur by Bavinck: die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings

Christus en Kultuur by Bavinck Die Calvinistiese vs die Lutherse en anabaptistiese sienings Inleiding Die lesing van Bavinck sit uiteen die verskil wat daar is tussen die calvinistiese siening van 'Christus en kultuur', teenoor anabaptistiese en Lutherse sienings met hul 'twee koninkryke' leer.ย  Daar is vandag calviniste wat ook hierdie 'two kingdoms theology' (sommige noem... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑