Die vertaling van die Statenvertaling kanttekeninge in Afrikaans: Psalm 25

Die vertaling van die Statenvertaling kanttekeninge 

in Afrikaans: Psalm 25 

Die RSB projek (Reformatoriese Studiebybel), in samewerking met GBS (Gereformeerde Bijbelstigting), om die Statenvertaling se kanttekeninge in Afrikaans te vertaal, vorder goed.

Ongeveer 41% van die kanttekeninge is reeds vertaal, en die vertaalspan, mederwerkers en redaksie is fluks aan die werk met hierdie projek vir ons kerke en volk. Ons sien met groot verwagting uit na die voltooide projek. Al die lof en die dank aan ons hemelse Vader.

As voorbeeld van so ‘n vertaling, sien Psalm 25 se vertaling in Afrikaans hier:

Psalm 25 se kanttekeninge in Afrikaans.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: