Hoe het ons gekom waar ons tans is? Oor die vraagstuk: Vrou in die besondere amp al dan nie [Die Engelse vertaling van die artikel: How did we get here ? - regarding the question : Women in special office or not. Vertaal deur Christo van der Walt, lidmaat van die Bethel Protestant Reformed Church (PRCA)] Waar staan... Continue Reading →
God se tegnologie
1. Die Christen en sosiale media Hier is 'n belangrike stuk statistiek: Dit het die radio 38 jaar gevat om 50 miljoen luisteraars te hê. Die TV het 13 jaar geneem om daardie kykerstal bereik. Die Internet 4 jaar ! En Facebook ? In minder as 'n jaar 200 miljoen gebruikers ! Die sosiale media (rekenaars,... Continue Reading →
Ware vryheid teenoor liberalisme
"The greatest menace to the Christian Church today comes not from the enemies outside, but from the enemies within; it comes from the presence within the Church of a type of faith and practice that is anti-Christian to the core. We are not dealing here with delicate personal questions; we are not presuming to say... Continue Reading →
Gedenk julle voorgangers (Hebr.13:7) – nr.5: NGB artikel 29 en die NGK/GKSA
Dit is goed om in tye van kerkverval en deformasie die kerkgeskiedenis te lees, en dan veral wat van ons voorgangers geskryf het, wat ook die doel is van hierdie afdeling van Pro Regno, om ons voorgangers te gedenk, en hul geloofsvoorbeeld na te volg (Hebr.13): 7 Gedenk julle voorgangers wat die woord van God... Continue Reading →
Die GKSA en geheime organisasies ?
Tien jaar na die herstigting van die Gereformeerde Kerke in SA, in 1869 by haar vierde ‘Algemene Synodale Kerkvergadering’, het die kerke reeds besluit dat geen lidmate lid mag wees van enige geheime organisasies nie: “Art. 109. Wordt van de orde afgeweken, en gesproken over de vrijmetselarij. De Synode bespreekt dit en besluit weder over... Continue Reading →
Die GKSA en PCA se ekumeniese eenheid en Strategiese Planne
Tydens die GKSA sinode 2012 (Agenda 16.5, bl.88) is volle ekumeniese bande gesluit met die PCA (Presbyterian Church in America). Hier is 'n deel van hul geskiedenis: "Organized at a constitutional assembly in December 1973, this church was first known as the National Presbyterian Church but changed its name in 1974 to Presbyterian Church in... Continue Reading →
Die ekologiese krisis en wat is die Missie van die Kerk ?
"Both DeYoung and Gilbert are highly respected by the young, Reformed, and restless crowd that is most likely to swallow the missional agenda without much reflection. If nothing else, What Is the Mission of the Church? should give evangelical Christians reasons to pause and reconsider where they are headed." Tydens GKSA Sinode 2012 is daar... Continue Reading →
Twee jaar oud
Die Pro Regno blog is vandag twee jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die tweede jaar. Die belangstelling (deur besoeke) het soos volg gegroei: 2010: 13 241 2011: 23 229 Jan' 2012: 6076 Enige voorstelle en terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie. Met... Continue Reading →
Belangrike besluite van die GKSA sinode 2012 … en my ordevoorstel
U kan op die GKSA webblad gaan kyk na die Agenda wat behandel is: http://www.gksa.co.za (tussen hakies by elke saak hier onder is die Agendapunt se nommer wat u kan gaan opsoek, let wel soos gewysig tydens die vergadering en later beskikbaar sal wees in die Handelinge van Sinode 2012. Gaan kyk ook hier vir die... Continue Reading →
‘n Dopper ‘omkeerstrategie’ – ‘n Bekeringstrategie
Tydens die GKSA sinode 2012 is 'n beskrywingspunt (25.4 bl.767) aanvaar van die streeksinode Vrystaat - Kwazulu Natal aangaande 'n 'omkeerstrategie' vir ons kerke (kan afgelaai word by Agenda op http://www.gksa.co.za) Hierdie omkeerstrategie het ook 'n wesentlike rol gespeel in die aanvaarding van die VIDA-ordevoorstel: "2.2 Die Here het die Algemene Sinode gelei om die missionêre roeping... Continue Reading →