21h10: vergadering verdaag tot more (ek gaan nie hier wees nie, dit gaan hoofsaaklik oor kerklike tydskrifte en die kosmetiese veranderings aan die nuwe Gesangsingende art.69, KO). My laaste vraag vir vandag: gaan daar 'n persverklaring wees wat die NGK en NHK om verskoning vra vir 1859 en daarna aangaande die sang ? So val... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 5 Januarie 2012
Nota: sien 4 Januarie se inskrywing as inleiding en oorsig. 20h00: vergadering verdaag vir kommissie werk. Vergadering gaan voort more-oggend om 08h00. Artikels 13 en 14 oor Admin Buro en Bybel aangeleenthede. 19h55: 20.9 is deur die sinode aanvaar met die volgende bewoording: "Dat ’n kind wat wetlik by Gereformeerde ouers in pleegsorg geplaas is,... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 4 Januarie 2012
Die GKSA se algemene sinode het vandag begin. Die volgende moderamen is verkies: Voorsitter: Ds Danie Snyman Onder-voorsitter: Dr Douw Breed Skriba: Ds Hendrik de Beer Adjunk-skriba: Ds Leo van Schaik / Ds Abel Modise U kan op volgende manier ingelig bly van die sinode se handelinge, besluite en gebeure: 1. Die Agenda kan op... Continue Reading →
Politieke + kerklike stemreg = VIDA
“Ten slotte kan hier ook nog gewys word op die opvallende dat vroeër die kerklike standpunt in sake die stemreg van vroue bepalend was ten opsigte van die stemreg van vroue op politieke gebied, terwyl nou volgens die rapport (en die VIDA voorstaanders vandag – slc) die gangbare beskouing ten opsigte van die stemreg van... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: 1. Die oorsprong van die huisgesin
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908). Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywing: inleiding en agtergrond Hoofstuk I - DIE OORSPRONG VAN DIE HUISGESIN Genesis 1[1]... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: Inleiding en agtergrond
"Net soos die man onmiddelik as man geskape word, so word die vrou onmiddelik as vrou geformeer. Nie as mens alleen nie, maar ook as vrou het sy haar oorsprong in God. God is die Skepper van die mens en tegelykertyd ook die Insteller van geslag en geslags-onderskeid. Nie deur die sonde kom hierdie onderskeid tot stand... Continue Reading →
Beeld briewekolom: 20 Desember 2011
Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld gestuur het: Christina Landman, in haar artikel in die Beeld (2011-12-19) oor die boek, ‘Hier staan ek ...’ bely haar god as die een wat spreek “... in die stilte, eerder as in die Bybel. God is in ander godsdienste én in ’n druppel water”.... Continue Reading →
Gesinsnuus: 15 Desember 2011
Gister-oggend kom my vrou, Dorothea, my studeerkamer in. Haar oë blink, sy lyk baie opgewonde en glimlag van oor tot oor ... Ek wonder dadelik, wat het gebeur dat my pragtige vroutjie so opgewonde is ? En toe die goeie nuus: ons is weer verwagtend ! As alles goed gaan kom ons volgende kindjie iewers in... Continue Reading →
Die Bybelse ‘oerbeeld’ vervang deur ‘n pan(en)teistiese oerbeeld
"My hipotese is dat die kerk, soos die meeste van sy lidmate en die algemene samelewing, ten diepste vasgevang is in ’n oerbeeld van man en vrou, naamlik dat man en vrou die enigste eenheid van seksuele genieting, voortplanting van die mens en gesinsvorming is." - Wilhelm Jordaan "Wee hulle wat sleg goed noem... Continue Reading →
Preek: Romeine 1:16-32
Die afgelope rusdag het ek oor hierdie gedeelte gepreek, met 'n besondere fokus op v.26,27 en die huidige debat oor homoseksualisme. Ek het in die toepassings ook verwys na die onderliggende hermeneutiese vertrekpunt van beide homoseksuele apologete en VIDA apologete, nl. "geslag maak nie saak nie, of is nie bepalend vir ons onderskeie roeping en... Continue Reading →