VCHO Konferensie: Teïstiese Evolusie

VCHO Konferensie oor teïstiese evolusie te Potchefstroom Tema: Teïstiese evolusie en ons Christelike geloof Plek: Lesinglokaal G01, Gebou G20, Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus. Program Vrydag, 16 September om 19:00 Prof. Harm Moraal – Teïstiese evolusie is versoenbaar met ons Christelike geloof Dr Loutjie Coetzee –  Waarom die skeppingsleer teïstiese evolusie weerspreek Saterdag, 17 September om 09:00... Continue Reading →

DIE UITBEELDING VAN JESUS CHRISTUS

DIE UITBEELDING VAN JESUS CHRISTUS deur ds. Hannes Noëth (Gereformeerde Kerk Kimberley) Mag Jesus Christus as mens uitgebeeld word?  Ons word so dikwels met hierdie vraag gekonfronteer.  Aan die een kant die duidelikheid van die tweede gebod waarmee ons van moederskoot af al onderrig is:  ons mag God nie afbeeld nie. Aan die ander kant... Continue Reading →

EUGENE A. NIDA SE VERTAALMETODE

Die vader van die dinamies-ekwivalente vertaalmetode [afkorting: DEV], dr. Eugene A. Nida, is oorlede op 25 Augustus 2011.  Sien die artikel daaroor in Christianity Today: Eugene Nida, Who Revolutionized Bible Translations, Dead at 96 Die artikel som Nida se vertaalmetode (wat onderliggend is aan omtrent alle moderne vertalings, soos bv die NIV en die NAV)... Continue Reading →

Nuwe en ou dinge – prof. WJ Snyman

Prof. Willie Snyman (professor in NT, Teologiese Skool Potchefstroom, 1946-70, oorlede: 1981-06-06) se boek Nuwe en Ou Dinge, ' n samestelling van artikels en preke uit sy pen, is nou danksy die harde werk van Willem Swanepoel, aanlyn beskikbaar: Nuwe en Ou dinge 'Blaai' gerus deur die inhoudsopgawe om al die relevante onderwerpe te raadpleeg waaroor prof.... Continue Reading →

VCHO Konferensie oor Teïstiese Evolusie: 16/17 September 2011

VCHO Konferensie oor teïstiese evolusie te Potchefstroom Tema: Teïstiese evolusie en ons Christelike geloof Plek: Lesinglokaal G01, Gebou G20, Noordwes Universiteit, Potchefstroom-kampus. Program Vrydag, 16 September om 19:00 Prof. Harm Moraal – Teïstiese evolusie is versoenbaar met ons Christelike geloof Dr Loutjie Coetzee –  Waarom die skeppingsleer teïstiese evolusie weerspreek Saterdag, 17 September om 09:00... Continue Reading →

Ons en die natuur – twyfel

ONS EN DIE NATUUR – TWYFEL deur Hilko Lubbinge[1] “Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” (Hebreërs 11 vers 1) Wat het die natuur en ons geloof met mekaar te make? Ons lees in art 2 van die NGB... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-08-15

1. Die Evangelie nie na die Mens is nie, Peet Pretorius Gal 1:11 “Maar ek maak julle bekend, broeders, dat die evangelie wat deur my verkondig is, nie na die mens is nie.” Paulus stel dit dat die evangelie wat hy verkondig “nie na die mens is nie”. Lees meer hieroor in die Galasiër reeks preke... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑