Maleagi 1:1-2:9 – ‘n Verklaring en toepassing Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Inleiding In die gereformeerde kerk Daspoort is ons deur die loop van die jaar in die prediking besig om deur die profesie van die HERE deur die diens van Maleagi te gaan. Met gereelde intervalle word die prediking opgesom en in die gemeente... Continue Reading →
Protestant Reformed Theological Journal April 2011
Die April 2011 uitgawe van die PRTJ is aanlyn beskikbaar en vol heelwat lesenswaardige artikels en veral boekresensies. Ek wil die lesers veral verwys na die artikel "Bound to Join: A Review and Defense", wat baie relevant is vandag, aangesien baie gelowiges worstel of hul nog deel moet wees van die huidige gemeentes en kerkverbande. Inhoudopgawe... Continue Reading →
Wat is nou die verskil tussen Spangenberg en Vorster ?
Sien my vorige bloginskrywing ter agtergrond. Hier is dr. Nico Vorster van die teologiese skool van die GKSA se antwoord op Spangenberg se artikel: Spangenberg se weergawe van kerklike standpunte is simplisties As Vorster skryf: "Jesus se siening van homself hang byvoorbeeld saam met die vraag of ’n mens die evangelies as betroubare selfgetuienis van... Continue Reading →
Wie is die Antichris ?
Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld geskryf het (wat ek vermoed nie geplaas gaan word nie omdat dit te vol 'bybelversies' is. Ek bly egter by Mark.8:38 en 2 Tim.2:15). Geagte redakteur, Sal u asb goedgunstelik oorweeg om my brief in u briewekolom te plaas. Wie is die Antichris ? Mense worstel deur die eeue... Continue Reading →
Pro Regno uitgawes: nommers 1 tot 16
Die Pro Regno internet tydskrif het vanaf April 2009 tot Oktober 2010 verskyn in 16 uitgawes. Van daardie artikels is weer as afsonderlike artikels hier op die Pro Regno blog geplaas, maar die meeste is nog in die oorspronklike tydskrif uitgawes te vinde. Hier onder is skakels na die volledige uitgawes. Vanaf November 2010 verskyn die internet... Continue Reading →
Marcion, VIDA en Marcionisme vandag
"Marcion is relevant today because some contemporary wacky teachings about Jesus and the Bible are merely a restating of his ancient heresies. In his book The God Delusion, Richard Dawkins writes, "The God of the Old Testament is arguably the most unpleasant character in all fiction: jealous and proud of it; a petty, unjust, unforgiving... Continue Reading →
Die Esra Verslag: verlede, hede en toekoms
Seringboom in Rustenburg waar onder die Gereformeerde Kerke van SA herstig is (1859) Hier onder is 'n lys van Esra Verslag uitgawes wat nog in harde kopie beskikbaar is. 'n Paar van hierdie uitgawes is ook hier aanlyn beskikbaar: Die Esra Instituut. Wat is die Esra Instituut en die Esra Verslag? Historiese agtergrond Die Esra... Continue Reading →
Die Kelkiewyn tydskrif
Die nuutste uitgawe van Die Kelkiewyn - Jaargang 4 - nr.1: “Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue” Die Kelkiewyn tydskrif, met die toestemming van hul redaksie, word ook nou hier op Pro Regno vir u beskikbaar gestel. Sien die skrywe van die redakteur, ds. Neil Prinsloo hier onder. Kelkiewyn Goeiedag Almal, Die Kelkiewyn is ʼn... Continue Reading →
Die sosiale orde van die Belhar belydenis en die afgelope verkiesing
"The question of where ultimacy lies should be central to the Christian. It is easy to see the social implications of allowing priority to fall to either the one or the many. This volume examines in-depth the Christian solution to the problem of the one and the many - the Trinitarian God. Only in the... Continue Reading →
Oor die verkiesing
Ek moet seker iets skryf oor die verkiesing wat môre/vandag plaasvind. Aangesien almal mos nou 'geregtig' is op 'n mening, hier is myne (jy moet elke stap slaag om aan te gaan na die volgende stap): Stap 1: Voor jy gaan stem, kyk watter party erken en bely Jesus Christus as enigste Koning en Verlosser en... Continue Reading →