Feministiese invloede by die Vrygemaaktes

  "Een artikel in het Nederlands Dagblad van 21 maart jl. gaf een verslag van een bezinningsdag op 19 maart. Op initiatief van de vrijgemaakte deputaten werd daar een drietal lezingen gehouden over 'Man/vrouw in de kerk'. Prof. Eric de Boer wees er op dat de vrouwelijke voorlezer al stilzwijgend is aanvaard en de lezing... Continue Reading →

Die dood van ‘n denominasie

"When a church forfeits its doctrinal convictions and then embraces ambiguity and tolerates heresy, it undermines its own credibility and embraces its own destruction. Hamilton is surely right about one thing. It is true that the Church of England’s disastrous controversies over gender and sexuality are not the causes of the church’s decline. They are... Continue Reading →

Osama bin Laden dood

  Sien die storie hier: http://news.yahoo.com/video/world-15749633/president-obama-confirms-osama-bin-laden-s-death-25084937;_ylt=AvRNB53FAHguSEXfckjRB8Cz174F;_ylu=X3oDMTE3cDl0M3AwBHBvcwMzBHNlYwNtb3N0LXBvcHVsYXIEc2xrA3ByZXNpZGVudG9iYQ   http://www.huffingtonpost.com/2011/05/02/osama-bin-laden-dead-last-moments_n_856467.html   En 'n beoordeling van die saak hier: http://www.albertmohler.com/2011/05/02/the-trial-that-still-must-come-the-death-of-osama-bin-ladin-and-the-limits-of-human-justice/   Hier is my subjektiewe vrae oor die saak, ek hoor graag julle menings:    1. sal die regte bin Laden opstaan, wie het hom geskep of help skep ?   2. hoekom al die geheimsinnigheid oor hom en hoekom... Continue Reading →

Die saligverklaring van JP II

"Die saligverklaring is die voorlaaste stap in die Katolieke proses om iemand tot heilige te verklaar", volgens die Beeld van 2 Mei 2011. Sien die volledige storie hier. Hier is 'n deeglike kritiek van die hele aangeleentheid: John Paul II - Blessed in the sight of God ? Hierna volg my eie opmerkings: In die Christelike geloof... Continue Reading →

Angus Buchan op (gereformeerde) steroids

So paar skrywes terug het ek hier geskryf oor Angus Buchan, en veral hierdie aspek van sy boodskap beklemtoon, naamlik dat die gesin herstel moet word, beginnende by mans wat weer liefdevolle diensbare leiding in die gesin verskaf. Onlangs het ek na twee boodskappe oor die soortgelyke onderwerp geluister, wat ek by u elkeen wil... Continue Reading →

Aan Julian Müller – ek twyfel ook !

AAN JULIAN MULLER - EK TWYFEL OOK !  “In Om te Mag Twyfel beskryf ek my geloofsreis vanaf klein seuntjie deur die strikke op die geloofspad – soos evangeliese geloofsekerheid, Christelike nasionalisme en kerklike sekuriteit – en hoe ek Goddank daarin geslaag het om nie by een van dié strikke vas te haak nie, tot... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 27 April 2011

1. Internasionale Teologiese Week 2011 in Bloemfontein & prof. Erik de Boer se intreerede Internasionale Teologiese week, 3-5 Mei Intreerede, 4 Mei 2. Skepping konferensie spesifiek vir kerke, 21 Mei 2011 The Creation-Flood-Babel Model of Origins Conference Bekendstelling Meer inligting 3. Nuwe kommentaar op Galasiërs Justified unto Liberty, Herman Hanko Sien gerus die spesiale aanbieding... Continue Reading →

Psalms alleen

In ons moderne tyd in SA se kerklike gemeenskap klink die 'Psalms alleen' (Exclusive Psalmody) standpunt heel vreemd op mense se ore.  In die geskiedenis en deur die res van die wêreld is dit nie vreemd of onbekend nie. Gaan besoek gerus die volgende webblad: Exclusive Psalmody Churches - promoting biblical worship facilitating fellowship across... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑