Afbeeldings van Christus

  In die nuutste uitgawe van die Kompas (April 2011), kerklike tydskrif van die Vrygemaakte Gereformeerde Kerke in SA, word in 'n artikel 'n afbeelding van Jesus Christus gepubliseer, uit die werk van Rembrandt, die 'Honderdguldenprent'. In 'n voetnota (bl.16) word die volgende regverdiging daarvoor gegee: "In die Gereformeerde tradisie is daar verskillende opvattings oor... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-04-11

1. Kelkiewyn Goeiedag Almal, Die Kelkiewyn is ʼn blad wat gesamentlik uitgegee word deur 'n paar Gereformeerde gemeentes in Namibië om hulle eie lidmate, maar ook ander gelowiges in Namibië toe te rus om in hulle daaglikse vlug en vlerksleep Gereformeerde gelowiges te wees, wat aktief die Here dien. Tematiese uitgawes konsentreer positief op Gereformeerde... Continue Reading →

Van Riebeeckdag, 6 April 1652

Ter herdenking van 'Stigtingsdag' plaas ek dr. WJ Snyman se artikel, "Die Afrikaanse volk se krag is in Calvinisme' (Woord en Daad, jg.IX, April 1966m p.1-3) hier:  "Van Riebeeckdag vestig die aandag op die tradisie van die Afrikaner: die Calvinisme. Dit is die kraglyn wat van die volksplanting af deur sy geskiedenis loop." Van Riebeeckdag... Continue Reading →

Angus Buchan en VIDA

Die wêreld begin al meer (vyandig) kennis neem van die bediening van Angus Buchan. Vanoggend op RSG (Radio sonder Grense) is daar tussen 08h00-09h00 'n onderhoud met hom gevoer, op die geselsprogram 'Praat Saam'. Die RSG aanbiedster het haar bes probeer doen, met die hulp van enkele paar inbellers, om Buchan se bediening in 'n... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: AD 2011-03-15

Neem kennis van die volgende boeke en artikels: 1. Charismate en gereformeerdes verskil oor die Bybel: Waaroor en waarom?, S.C. Wiid. http://bit.ly/fehiqY 2. Woord en Waarheid Kinderboeke: https://proregno.com/wp-content/uploads/2011/03/woord-en-waarheid-leesboekies.pdf 3. Meeting Jesus at the Feast: Israel’s Festivals and the Gospel, John R. Sittema “Dr. Sittema, author of the well-beloved With a Shepherd's Heart, is the author of... Continue Reading →

Die Christus-openbaring in Markus 1:1-13

Die Christus-openbaring in Markus 1:1-13 ds. Cobus Rossouw, Gereformeerde Kerk Daspoort 1. Mark 1:1-3 In Mark 1:1 hoor ons van: “Die begin van die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God.”  Evangelie is nuus, goeie-nuus, wat jou bly maak. Wanneer Markus egter goeie-nuus vertel, dan is dit nie sommer enige-goeie nuus nie. Nee, die... Continue Reading →

Die einde van die wêreld ?

Dit is niks nuuts nie, dit gebeur deur al die eeue, dat daar 'profete' opstaan en meen dat hul nou presies vir ons kan sê wanneer Christus se wederkoms is. Hier is 'n boek wat die geskiedenis van eindtyd histeria beskryf tot en met die einde van die jaar 2000: The Last Days Are Here Again:... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-02-15

1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002)   Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑