... goed, goed, hy is nou nie 'n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei: En die gevolg van al die perdry: Maar kleinsus vang 'n skoonheidslapie: En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma: Nou die dag toe... Continue Reading →
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA
Die Tragedie en Hoop van Apartheid SA, dr. Mark Kreitzer: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/03/apartheid-mr-kreitzer.pdf Ek weet nie of daar iewers 'n 'amptelike definisie' is van 'rassisme' nie, maar soos ek dit nog altyd verstaan het, beteken rassisme dat jy inherent beter en waardiger is as 'n ander mens of volk, bloot a.g.v. jou velkleur (ironies genoeg, het ek iewers... Continue Reading →
AFRIKANER STUDIEBYBEL
Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”. Waaroor gaan die gedagte? Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →
Mag die vrou leer in die gemeente ?
Mag die vrou enigsins leer buite die erediens in die gemeente ? Dit is 'n belangrike vraag, want die argument teen hulle wat glo die Skrif leer dat die vrou nie in enige besondere diens mag staan nie, is gewoonlik soos volg: "Ons laat susters toe om katkisasie te gee (dus te leer),... Continue Reading →
Om te lees en te luister
Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of 'n resensie): Teologie 1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder - Today's Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R. http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975 http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html 2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord's... Continue Reading →
Mugabe en die ANC se regimes in Afrika
1. Zimbabwe See info about a new documentary film on the Zimbabwe situation here: http://www.mugabeandthewhiteafrican.com/ Here is some information from this website: "Michael Campbell is one of the few hundred white farmers left in Zimbabwe since President Robert Mugabe began his violent land seizure program in 2000. Since then the country has descended into chaos,... Continue Reading →
Genesis, antieke kosmologie, humanisme en Christelike beskawing
1. Sien die volgende artikel, 'Genesis and Ancient Cosmology', deur dr. John Byl, hier: http://bylogos.blogspot.com/2010/02/genesis-and-ancient-cosmology.html Byl wys daarop dat die moderne teologie en wetenskap se evolusionêre voorveronderstelling is basies dat die Israeliete 'wetenskaplik' 'n klomp platkoppe was wat nie so slim soos ons was nie, en daarom moes hul geglo het in 'n plat... Continue Reading →
Moenie laat die Pous jou flous !
“Moenie laat die Pous jou flous”, gesing deur Frikkie Mulder en klein calvyntjies ! Hier verkrygbaar: http://rhythmmusicstore.com/music/5508/Frikkie-Mulder/Oom-Paul Dit is die R7-00 werd ! Rome vandag Die onderskeid tussen ware en valse kerke word al hoe meer as onbelangrik en irrelevant gesien, natuurlik onder aanslag van die postmodernisme kerk en tydsgees. Daarom is dit nie vreemd... Continue Reading →
Pro Regno nr.12 – Die teokrasie en teonomie van NGB artikel 36
Pro Regno nr.12, wat handel oor teokrasie en teonomie in NGB artikel 36, is hier verkrygbaar: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/pr-2010-02-18-nr-12-ngb-36.pdf 'n Paar aanhalings: "Insiggewend is dit dat al verwyder/verander ‘n mens die 21 woorde, of beperk dit tot die kerk se verantwoordelikheid alleen, dan dui dit nogsteeds daarop dat die owerheid ‘n Christelike owerheid moet wees, in die... Continue Reading →
Majuba
Majuba – 27 Februarie 1881 “Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die Boere van Transvaal gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Desember 1880 - Maart 1881. Dit het op 27 Februarie 1881 plaasgevind). Die klinkende en vernederende oorwinning wat die Boere behaal het oor die Britte, het die Britte... Continue Reading →