DIE SALIGSPREKINGE (1): DIE KENMERKE VAN EN BELOFTES VIR DIE BURGERS VAN DIE KONINKRYK VAN GOD* deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Hierdie Skrifoordenkings of preke van Totius is baie kosbaar, en daarom het ek besluit om dit hier aan die einde van die jaar 2022, en die begin van 2023 op my blog... Continue Reading →
Gelofte verootmoedigingspreek 2022: As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128)
GELOFTE VEROOTMOEDIGINGSPREEK 2022 As die HERE die huis nie bou nie, is alles tevergeefs (Ps. 127 & 128) “’N BEDEVAARTSLIED. Van Salomo. As die Here die huis nie bou nie, tevergeefs werk die wat daaraan bou; as die Here die stad nie bewaar nie, tevergeefs waak die wagter. Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly,... Continue Reading →
GELOFTEDAG 2022 OORDENKING: TOTIUS OOR FEESTYE VAN DIE HERE
GELOFTEDAG 2022 OORDENKING FEESTYE VAN DIE HERE deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Môre gedenk ons as gelowige Afrikaners weer die gebeure van Bloedrivier, die Here se groot dade ook in ons geskiedenis. Deel van die Gelofte wat afgelê is in 1838, is hierdie woorde:"... en dat ons 'n huis tot Sy eer sal... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 5 Desember 2022
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, 5 Desember 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →
Sermon: The Cruelty of Escapism (Judges 15:9-13)
Sermon: The Cruelty (and cowardice*) of Escapism (Judges 15:9-13) "Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie." (1 Kor. 15:58) Theme: Raising Samson Not Cowards Preacher: Rev. Dr. Sacha Walicord speaks to how parents need... Continue Reading →
STOKER OOR MENSEREGTE: ontiese regte vs menseregte
STOKER OOR MENSEREGTE Teenoor die outonome humanistiese natuurreg menseregte, moet die gelowige 'In U Lig' ontiese bybelse pligte en regte handhaaf Inleiding HG Stoker het ‘n artikel geskryf oor menseregte, getiteld, 'n Kursoriese Besinning oor 'Menseregte'[i], waarin hy ingaan op ‘n paar aspekte van ‘Menseregte’. Die volledige Afrikaanse artikel kan hier gelees word: HG Stoker oor... Continue Reading →
STOKER OOR CALVYN SE ETIEK: nie natuurreg (die mens) nie, maar teonomie (God se wet) bepaal reg en verkeerd
CALVYN LEER VOLGENS STOKER: Nie die natuur openbaring (natuurreg) nie, maar God se morele wet (teonomie) is die absolute gesag en standaard vir alle etiek vir alle mense vir elke lewensterrein Inleiding HG Stoker het ‘n artikel geskryf oor ‘Calvin and Ethics’[i], waarin hy ingaan op ‘n paar aspekte van ‘Calvyn se Etiek’. Die volledige... Continue Reading →
TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 5:1,13)
TOTIUS SE HERVORMINGSPREEK: WARE VRYHEID (Gal. 3:1,16) “Staan dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie . . . . Want julle is tot vryheid geroep, broeders; gebruik net nie julle vryheid as 'n aanleiding vir die vlees nie, maar dien mekaar... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Reformasie dag 2022 uitverkoping!
PRO REGNO BOEKE Reformasie dag (31 Oktober 1517 - 2022) uitverkoping! Afslag is vanaf 31 Oktober tot 3 November 2022 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om... Continue Reading →
TOTIUS: Ware eenheid van gelowiges en gemeentes volgens Johannes 17
WARE EENHEID VAN GELOWIGES EN GEMEENTES VOLGENS JOHANNES 17 deur Totius* “In die vorige stukke het ons gelet op die toestand van die kerk in die teenswoordige wêreld en op die menigvuldige vorme waarin dit openbaar word» Indié beeld was te sien die trekke van gedeeldheid en verdeeldheid, en die weemoedige vraag het seker by... Continue Reading →