1. LIEFDEVOLLE SKERP PREDIKING, prof. dr. EE van Rooyen* (Bron: Die Tien Gebooie- populêr en prakties-stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, Bloemfontein: Sondagskool Depot, 1947: p. 153-155. Beklemtonings bygevoeg) JESUS ROEP ONS OP TOT SKERPE LIEFDEVOLLE WETSPREDIKING Vr. 114 Maar kan diegene wat tot God bekeer is, hierdie gebooie ten volle onderhou?... Continue Reading →
Die verval van die Vrygemaakte Gereformeerde Kerke in Nederland (GKv) en wat ons daaruit moet leer
DIE VERVAL VAN DIE GK(V) EN WAT ONS DAARUIT MOET LEER Inleiding Ek plaas hier onder met die nodige toestemming en erkenning aan Kompas kerklike tydskrif van die VGKSA, ds. FJ Bijzet se artikel aangaande sy 'bestekopname' van die GK(v) in Nederland (Kompas, Junie 2022). Mag ons as gelowiges, gemeentes en kerkverbande in SA ook... Continue Reading →
‘Wet en Evangelie in die Koninkryk’ en ander lesings van die Bybelse wêreldbeskouing seminaar aanlyn beskikbaar
'WET EN EVANGELIE IN DIE KONINKRYK VAN GOD' ('n Lewensbeskoulike verklaring vanuit Matteus 5:1-20) EN ANDER LESINGS VAN DIE 2022 BW SEMINAAR https://www.youtube.com/watch?v=NUIGG-CfS4M Al die lesings kan hier gekyk word: Pactum Institute Die volledige program en lesings in geskrewe teks is ook hier beskikbaar: BW seminaar 2022 “Die kerk het die taak en opdrag om... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: UITVERKOPING KOMENDE SATERDAG BY GK CARLETONVILLE SE VERKOPE DAG
PRO REGNO BOEKE: UITVERKOPING KOMENDE SATERDAG BY GK CARLETONVILLE SE VERKOPE DAG Saterdag, 30 Julie 2022, vanaf 09h00 tot 13h00 Heelwat van die boeke hier onder genoem as ook baie ander, gaan op uitverkoping wees komende Saterdag hier by my gemeente se verkopedag, kom maak ‘n draai by my Pro Regno boektafels. Daar gaan ‘n... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 36 – Die burgerlike owerheid (Romeine 13:1-7)
LEER PREDIKING: NGB artikel 36 - Die burgerlike owerheid (Romeine 13:1-7) Lees: Romeine 12:1,2,17-13:14 NGB artikel 36: Die burgerlike owerheid Teksverse: “LAAT elke mens hom onderwerp aan die magte wat oor hom gestel is, want daar is geen mag behalwe van God nie, en die wat daar is, is deur God ingestel, 2 sodat hy... Continue Reading →
Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 2. Die versteuring van die huisgesin
DIE CHRISTELIKE HUISGESIN Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908). Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywings: Inleiding en agtergrond (ook tot vertaalprojek) Hoofstuk 1: Die oorsprong van die... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 35 – Die heilige nagmaal (1 Kor. 11:17-34)
LEER PREDIKING: NGB artikel 35 - Die heilige nagmaal (1 Kor. 11:17-34) Lees: 1 Kor. 1:1-2; 6:9-11; 11:17-34 NGB artikel 35: Die heilige nagmaal Teksverse: “Want so dikwels as julle hierdie brood eet en hierdie beker drink, verkondig julle die dood van die Here totdat Hy kom. Wie dan op onwaardige wyse hierdie brood eet... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 – Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 2)
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 - Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 2) Lees: Hand. 2:37-47 NGB artikel 34: Die heilige doop Teksverse: ““TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 – Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 1)
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 - Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 1) Lees: Hand. 2:37-47 NGB artikel 34: Die heilige doop Teksverse: ““TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle,... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 10 BOEKE VIR BYBELSTUDIE SPESIALE AANBIEDING
PRO REGNO BOEKVERKOPE 24 Junie 2022 ADMIN REëLINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is... Continue Reading →