BOEKBEKENDSTELLING: Dogmatiek, prof. dr. PJ Coetzee Volgens my kennis, bestaan daar nie ‘n een volume uitgewerkte sistematiese teologie oftewel gereformeerde dogmatiek handboek (soos bv. Louis Berkhof se ‘Systematic Theology‘) deur ‘n GKSA teoloog nie, vanaf 1859 tot op hede nie. Daar is natuurlik wel heelwat artikels deur verskillende dopper teoloë en predikante wat die verskillende... Continue Reading →
GELOOF IN CHRISTUS JESUS DIE SLEUTEL OM DIE VERHOUDING TUSSEN OT EN NT REG TE VERSTAAN
GELOOF IN CHRISTUS JESUS DIE SLEUTEL OM DIE VERHOUDING TUSSEN OT EN NT REG TE VERSTAAN* deur prof. L Floor** Paulus se oordeel oor Timotheüs se verlede 'n Bevestiging van wat hierbo opgemerk is, kry ons in die woorde wat Paulus oor sy helper Timotheüs uitspreek. Dit is opvallend op watter positiewe manier Paulus oor Timotheüs... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021
PRO REGNO BOEKVERKOPE: 2 APRIL 2021 Pro Regno Boeke nuus - 2 April 2021 1. Sien 'n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag... Continue Reading →
PREKE: Drie preke oor die Genadeverbond vanuit Hebreërs 10:14-39
Drie preke oor die Genadeverbond vanuit Hebreërs 10:14-39 Lees vir al drie preke: Hebreërs 10:24-39 Teksvers: "Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;” (Heb 10:23)" Oorsig In hierdie drie preke gee ek onder andere aan die volgende sake aandag vanuit Hebreërs 10 en die res... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021
PRO REGNO BOEKVERKOPE: MAART 2021 (tweedehandse boeke) Pro Regno Boeke nuus - Mrt 2021Sien 'n verskeidenheid van tweedehandse Afrikaanse, Engelse en Nederlandse boeke hier onder. Opnuut dank vir enige bestellings. Onthou, u ondersteun daardeur ook die bedieningswerk hier in GK Carletonville, aangesien ons kerkraad dit goedgekeur het dat ek ook deeltyds boeke mag verkoop. Hiermee... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? – Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32)
Leerprediking: WAT SAL ONS DAN VAN HIERDIE DINGE Sê? Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 13 Die voorsienigheid van God (Rom. 8:31,32) Lees: Romeine 8:18-39 Teksverse: “WAT sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal... Continue Reading →
DIRK POSTMA OOR DIE TROOS VAN DIE GENADEVERBOND BY DIE AFSTERWE VAN ‘N VERBONDSKIND
DIRK POSTMA OOR DIE TROOS VAN DIE GENADEVERBOND BY DIE AFSTERWE VAN ‘N VERBONDSKIND In die ondergenoemde preek kom Dirk Postma se verbondsbeskouing vanuit die Skrif na vore, in die eerste deel gee hy 'n leerstellige uiteensetting daarvan, en dan die praktiese toepassing van die troos wat daaruit volg, vir ons en ons kinders. Hier... Continue Reading →
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25)
Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 12: Die skepping van alle dinge, veral van die engele (Gen. 1:1-25) Lees: Genesis 1:1-25 Preekopname (GK Carletonville, 2021-02-07, nota: let wel, die inhoud van die preek en teksnotas hier onder stem nie altyd ooreen nie, die notas is nie volledig nie, die audio preek is die volledige preek): GENESIS 1:1-25... Continue Reading →
IS GENESIS 22:18 ‘N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF ‘N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)?
IS GENESIS 22:18 'N VASTE VERSEKERING EN BELOFTE VAN GOD (OAV), OF 'N WENS VAN DIE VOLKE (BDV)? Statenvertaling (1637): En in uw zaad zullen gezegend worden alle volken der aarde, naardien gij Mijn stem gehoorzaam geweest zijt. (Gen. 22:18) OAV (1933/53-vertaling): “En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word,... Continue Reading →
aBrakel oor die bediening van die Genadeverbond, die Sinaitiese verbond se verhouding tot die Genadeverbond en die vierde gebod
aBrakel oor die bediening van die Genadeverbond, De bediening van het Genadeverbond tot de voleinding der wereld deur Wilhelmus aBrakel [Bron: met erkenning oorgeneem uit, Halleluja of lof des Heeren over het genadeverbond. Sommige opskrifte is bygevoeg] Van Christus tot de voleinding van der wereld Nu we de bediening van het Genadeverbond van Adam tot Abraham... Continue Reading →