PRO REGNO BOEKE TE KOOP: FEBRUARIE 2021

TWEEDEHANDSE EN NUWE BOEKE TE KOOP ADMIN REELINGS 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees (Joh. 1:1-3; 14:16,17)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 10&11 Die Godheid van Jesus Christus en die Heilige Gees Lees: Joh. 1:1-18 & 14:1-17 Tema: NGB artikel 10&11: Christus en die Heilige Gees is albei ook "ware, ewige God, die Almagtige, wat ons aanroep, aanbid en dien" Preekopname (GK Carletonville, 2021-01-24, nota: let wel, die inhoud van die preek en... Continue Reading →

KOM IN SY VOORHOWE

KOM IN SY VOORHOWE deur prof. dr JP Jooste Die Liturgie van die Gereformeerde Erediens Met die publieke eredienste wat deur die burgerlike owerhede (en baie kerkrade wat hul volg) tans verbied word, in stryd met God se bevel (die vierde gebod; Hebr. 10:25; sien die verklaring by HK Sondag 38; ens.) is dit goed... Continue Reading →

CALVIN AND THE NICODOMITES

CALVIN AND THE NICODEMITES by rev. Kenneth Koole, minister emeritus in the Protestant Reformed Churches [Source: Standard Bearer, November 1, 2020. Published here with permission of the publishers, RFPA] The Reformation penetrated France along with the rest of Europe as the writings of Luther were distributed far and wide. Many a Frenchman, as well as... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑