DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds ‘n groot probleem

DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling) Die Messiaanse siening van die DV, spesifiek die Psalms, nog steeds 'n groot probleem Die Direkte Vertaling (DV) sal amptelik einde November bekendgestel word. Vir meer inligting oor hierdie nuutste Afrikaanse vertaling, sien hul webtuiste hier. Sien ook die voorafgaande artikel wat ek geskryf het oor die DV: Die Direkte Vertaling:... Continue Reading →

DIE STATEVERTALING KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS

DIE STATEVERTALING KANTTEKENINGE IN AFRIKAANS Ek het al heelwat navrae ontvang oor die vordering van 'Die Statevertaling se kanttekeninge in Afrikaans' vertaalprojek. Ek plaas met erkenning die volgende artikel van die Gereformeerde Bijbelstichting wat die projek lei, vir u kennisname, en met erkennning aan die bron. U gebede vir en ondersteuning van die projek word... Continue Reading →

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikels 7 – Die volkome God se vleesgeworde en gekrewe Woord is volkome ( 1 Petrus 1:13)

Leerprediking: Nederlandse Geloofsbelydenis artikel 7 Die vleesgeworde en geskrewe Woord is volkome (1 Petrus 1:13) Lees: 1 Petrus 1:1-13 Teks: “DAAROM, omgord die lendene van julle verstand, wees nugter en hoop volkome op die genade wat julle deel word by die openbaring van Jesus Christus.” (1 Petrus 1:13) Tema: NGB artikel 7: Die volkomenheid van... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑