VAN RIEBEECKDAG, 6 APRIL 1652 - 2020 Dit is vandag 6 April 2020. Onthou ons nog 6 April 1652? Sien hierdie paar artikels en 'n preek wat verwys na Stigtingsdag: Mag die Here ons lei tot diepe verootmoediging om die roeping van die 'Van Riebeeck gebed' nog te glo, verkondig en uit te leef: 1.... Continue Reading →
Leer gereformeerdes (NGB art. 34) dat alle babas wat gedoop word gered is?
Leer gereformeerdes (NGB art. 34) dat alle babas wat gedoop word gered is? NGB ARTIKEL 34: DIE HEILIGE DOOP "....Ons glo daarom dat iemand wat tot die ewige lewe wil kom, slegs een maal gedoop moet word (Matt. 28:19; Ef. 4;5) sonder om dit ooit te herhaal, want ons kan tog ook nie twee maal... Continue Reading →
SKRIFOORDENKINGS: HOM ALLEEN vs MENSVERAFGODING (die eerste gebod)
SKRIFOORDENKINGS: HOM ALLEEN vs MENSVERAFGODING* deur dr. SJ van der Walt "Die hart kan nooit rus voordat dit in God rus nie". - Augustinus HK Sondag: 34 - VRAAG EN ANTWOORD: 94 Vraag: Wat gebied God in die eerste gebod? Antwoord: Ek moet ter wille van my siele heil en saligheid alle afgodery1, towery, waarsêery,... Continue Reading →
Preek: Amos 3:6 Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons tref?
PREEK: AMOS 3:6 WAT MOET DIE KERK GLO EN DOEN AS ENIGE ONHEIL ONS TREF? Lees: Jesaja 45:5-8 en Amos 3:1-8 Teksvers: "Sal daar 'n onheil in die stad voorval as die HERE dit nie bewerk het nie? (Amos 3:6b) Preekopname (GK Carletonville, 2020-03-22): Wat moet die kerk glo en doen as enige onheil ons... Continue Reading →
CORONA VIRUS: HOE MOET DIE KERK DAAROP REAGEER?
DIE CORONA VIRUS HOE MOET DIE KERK DAAROP REAGEER? Gelowiges verskil met mekaar oor die spesifieke hantering van hierdie pandemie wat op ons pad gekom het, dalk meer oor watter maatreëls die 'beste' is in hierdie krisis situasie (My kerkraad se besluit kan hier gelees word). Na aanleiding van wat ek reeds daaroor geskryf het,... Continue Reading →
CORONA VIRUS SE GROOTSTE GEVAAR IS DIE PANIEK WAT GESAAI WORD?
CORONA VIRUS SE GROOTSTE GEVAAR IS DIE PANIEK WAT GESAAI WORD? Ek het reeds in my preek van die afgelope Sondag (Op. 14:6-13, sien hier) genoem ons moet nie hierdie virus onderspeel nie ... maar ook nie oorspeel nie. Gevaar is, ons as gelowiges is maar baiemaal oorgelewer aan 'hulle sê' en wat die 'eksperts... Continue Reading →
Preek: Openbaring 14:6-13 – Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God
Preek: Openbaring 14:6-13 Corona virus, die ewige evangelie en die ewige oordeel van God Lees: Openbaring 14:1-13 Teksfokus: "En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan alle nasies en stamme en tale en volke. ... Continue Reading →
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? (2. Mag iemand hom in die geheim laat oordoop? 3. Is dit verkeerd om jou te laat oordoop?)
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? 2. Mag iemand hom in die geheim laat oordoop? 3. Is dit verkeerd om jou te laat oordoop? deur dr. Willie Marais Voorwoord, Inhoudsopgawe en Inleiding Vraag/nr. 1: Hoe lei die Heilige Gees ons in sake soos die Kinderdoop? 3. MAG IEMAND HOM IN DIE GEHEIM LAAT OORDOOP?... Continue Reading →
FW, Max en weer: VAN APARTHEID SA NA ABORSIE OP AANVRAAG SA?
FW, Max en weer: VAN APARTHEID SA NA ABORSIE OP AANVRAAG SA? Ek het hierdie aanhaling uit 'n artikel op Facebook gelees, ek plaas dit hier, en maak 'n paar opmerkings daarop: OUDPRES. FW DE KLERK EN APARTHEID Max du Preez (Uittreksel uit Times Select 20/02/17) The debate on whether apartheid was a crime against... Continue Reading →
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? (1. Hoe lei die Heilige Gees ons in sake soos die Kinderdoop?)
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? 1. Hoe lei die Heilige Gees ons in sake soos die Kinderdoop? deur dr. Willie Marais Nota: Sien die inleiding, inhoudsopgawe, voorwoord van hierdie boek, asook inligting oor die skrywer hier. Hierdie vraag/hoofstuk is nie net belangrik om mens te help oor hoe om die saak aan te... Continue Reading →