JESUS LEER DIE DUIDELIKE ONDERSKEIDING TUSSEN KERK EN STAAT EN DAAROM KAN DIE STAAT NIE INMENG IN DIE EREDIENS NIE - CALVYN SE VERKLARING BY MATTEUS 22:20,21 - “En Hy sê vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? Hulle antwoord Hom: Die keiser s’n. Daarop sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die... Continue Reading →
Die Staat se wette vir Jesus se Kerk in Covid-19 tye: Hoe moet ons daaroor dink?’
Die Staat se wette vir Jesus se Kerk in Covid-19 tye Hoe moet ons daaroor dink?' deur ds. Cobus Rossouw (GK Hendrina & Carolina) Inleiding In vlak-3 van die huidige grendel-staat toestand in Suid Afrika kan ons as kerke van ons Here weer bymekaar kom. Ons kan weer ons onderlinge byeenkoms hê. Dis wonderlik. En... Continue Reading →
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27)
PREEK: CHRISTUS GEE ONS PLEK OM TE AANBID (Josua 10:26,27) deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Skriflesing: Josua 10:1-28, 42-43 Teksverse: “En daarna het Josua hulle neergeslaan en hulle gedood en hulle aan vyf pale opgehang; en hulle het aan die pale bly hang tot die aand toe. En teen sonsondergang het Josua bevel gegee... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR) Episode 4: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 4)
Pro Regno Radio (PRR) Episode 4: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 4) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PPR & Inleiding op die eerste onderwerp Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 4: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk (‘Die wortels […]
Twee preke: DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS (Joh. 16:28) EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID (1 Tim. 2:1,2)
DIE KONINGSKAP VAN CHRISTUS EN HOE ONS DAAROM VIR DIE BURGERLIKE OWERHEDE MOET BID Preek 1: Sien Jesus Christus raak waar Hy nou is as Koning (Joh. 16:28) Lees: Joh. 16:26-33 & Ef. 1:15-23 Teksvers: “Ek het van die Vader uitgegaan en in die wêreld gekom. Weer verlaat Ek die wêreld en gaan na my Vader.”... Continue Reading →
DANKBAAR TEENOOR DIE HERE VIR UITKOMS, MAAR ONS MOET AANHOU BID EN BESIN OOR DIE ONDERLIGGENDE BEGINSELS VAN VRYHEID VAN DIE KERK OM TE VERGADER EN TE VERKONDIG
DANKBAAR TEENOOR DIE HERE VIR UITKOMS, MAAR ONS MOET AANHOU BID EN BESIN OOR DIE ONDERLIGGENDE BEGINSELS VAN VRYHEID VAN DIE KERK OM TE VERGADER EN TE VERKONDIG Al die eer bo alles aan die Here, wat konings/owerhede in sy Hand vashou en hul stuur vir sy goeie plan en wil vir sy kinders, “DIE... Continue Reading →
DIE HERE BRING DIE VIRUS TYE OOR SY KERK OM TE SIEN WIE VREES EN VERTROU ONS WERKLIK
DIE HERE BRING DIE VIRUS TYE OOR SY KERK OM TE SIEN WIE VREES EN VERTROU ONS WERKLIK “En Hy het jou verootmoedig en jou laat honger ly en jou die manna laat eet wat jy en jou vaders nie geken het nie, om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood... Continue Reading →
PREEK EN BESINNING: Psalms 120-122 Ons Hulp is nie van die Staat nie, maar van die HERE wat Verlosser en Koning van sy Kerk is
PREEK EN BESINNING: Psalms 120-122 Ons Hulp is nie van die Staat nie, maar van die HERE wat Verlosser en Koning van sy Kerk is In hierdie skrywe wil ek graag almal wys op drie sake vir die begronding van die volgende oortuiging: Die burgerlike regering/owerheid/staat mag nie bepaal wanneer of hoe die Kerk van Christus publieke... Continue Reading →
Pro Regno Radio (PRR) Episode 3: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 3)
Pro Regno Radio (PRR) Episode 3: Die wortels van ons Christelike Republikeinse Verset- en Vryheidstryd (deel 3) PR Radio episode 1: Inleiding en agtergrond van PRR & Inleiding op die eerste onderwerp Episode lys: PR Radio Inhoud van Episode 3: Daar word in die voorlees en bespreking van dr. GD Scholtz se hoofstuk ('Die wortels... Continue Reading →
Polyander oor die Wet van God: Stellings 49-51 Geld die burgerlike wette van Israel nog vir vandag se owerhede en onderdane?
Polyander oor die Wet van God: Stellings 49-51 Geld die siviele wette van Israel nog vir vandag se owerhede en onderdane? Sien 'Polyander oor God se Wet', deel 1 hier vir die inleiding en agtergrond van hierdie artikel asook die skrywer. Ek plaas hierdie drie stellings van Polyander om daarop te wys dat ons te... Continue Reading →