WIE IS 'IN CHRISTUS GEHEILIG' VOLGENS DIE EERSTE DOOPVRAAG VAN DIE 'FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS'? “Ten eerste: Hoewel ons kinders in sondes ontvang en gebore en daarom aan allerhande ellende, ja, aan die verdoemenis self, onderworpe is, bely u nogtans dat hulle in Christus geheilig is en daarom as... Continue Reading →
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word
VIDA: As die Skrif losgelaat word, dan ook geen meer kerkorde nie, maar nou wanorde en eiewilligheid wat afgedwing word Ons leef in 'n wêreld wat al meer goddeloos en eiewillig raak, waar God se bande al meer afgeruk en verwerp word (Ps. 2). Wat eiewilligheid betref, gaan dit egter nie veel beter in die... Continue Reading →
DIE OERTEKS VAN DIE LOTSBEPALENDE 1838-GELOFTE
DIE GROOTSTE TREK: TERUG NA U GOD DIE OERTEKS VAN DIE LOTSBEPALENDE 1838-GELOFTE deur JL du Toit & dr. L du Toit Die Gelofte van 1838 (Du Toit weergawe) Hier staan ons, as broers en landgenote, voor U onse Vader, die heilige God van hemel en aarde, om ‘n Gelofte aan U te doen, dat,... Continue Reading →
Openbaring 12: Die Groot Stryd waarin die gelowiges hul bevind
Openbaring 12 Die Groot Stryd waarin die gelowiges hul bevind "En hulle het hom oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van hulle getuienis, en hulle het tot die dood toe hulle lewe nie liefgehad nie. ... En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog... Continue Reading →
IS DAAR ‘N OU TESTAMENT VERBOD OP POLIGAMIE?
IS DAAR 'N OU TESTAMENT VERBOD OP POLIGAMIE? Inleiding Ek het die volgende 3 artikels geskryf oor die onderwerp van die huwelik, monogamie (een man een vrou huwelik) of poligamie (om tegelyk getroud te wees met meer as een huweliksmaat), en vir die lesers wat nog nie daardie artikels gelees het nie, versoek ek om... Continue Reading →
DR. WILLIE MARAIS SE SIENING OOR HOMOSEKSUALISME
DR. WILLIE MARAIS SE SIENING OOR HOMOSEKSUALISME In dr. Willie se verklaring van die Tien Gebooie, skryf hy by die sewende gebod as volg aangaande homoseksualiteit: "Onder homoseksualiteit verstaan ons die teennatuurlike verskynsel waar iemand hom of haar vir bevrediging aangetrokke voel tot en ook toespits op persone van dieselfde geslag. Seksuele bevrediging word dan... Continue Reading →
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls)
REFORMASIE TEMA PREEK: Psalm 130 (Die Dordtse Leerreëls) Lees: Psalm 130 en 1 Kor. 1:21-31. Teksvers: 7 Wag op die HERE, o Israel! want by die HERE is die goedertierenheid, en by Hom is daar veel verlossing; 8 en Hy self sal Israel verlos van al sy ongeregtighede. - Psalm 130 Preekopname (GK Carletonville, 2019-10-27),... Continue Reading →
HY SAL BRUL SOOS ‘N LEEU (Hosea 11:10): VERKONDIG DIE TWEESNYDENDE EVANGELIE MET DIE OOG OP DIE HERE SE BELOFTES
HY SAL BRUL SOOS 'N LEEU (Hosea 11:10) VERKONDIG DIE TWEESNYDENDE EVANGELIE MET DIE OOG OP DIE HERE SE BELOFTES “Ek sal my toorngloed nie laat geld nie, Ek sal Efraim nie weer 27)te gronde rig nie; want Ek is 28)God en nie ’n mens nie, die 29)Heilige in jou midde. En Ek sal nie kom... Continue Reading →
WOORDOORDENKING (Matt. 24:12, 13): Wetteloosheid en gevriesde liefde
WOORD OORDENKING WETTELOOSHEID EN GEVRIESDE LIEFDE deur prof. V.E. d’Assonville (snr.) (Nota: ‘n Aanhaling uit ‘n preek oor Matteus 24:12, 13, wat in vandag se tye nog net so aktueel is) 'En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.'... Continue Reading →
WAAROM NEEM KERKE EN KERKVERBANDE ONBYBELSE BESLUITE?
WAAROM NEEM KERKE EN KERKVERBANDE ONBYBELSE BESLUITE? Daar kan baie redes wees, maar een van hulle is: "Die vrees vir die mens span ’n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word." (Spr. 29:25) Ja, vrees vir mense, en geen vertroue en vrees vir God nie. Die NGK sien dat die wêreld... Continue Reading →