DIE NG KERK BESLUIT OPNUUT OM SONDE GOED TE PRAAT "Die NG Kerk het Dinsdag homoseksuele mense se menswaardigheid ten volle bevestig, het prop. Hennie Pienaar en prop. Laurie Gaum gesê nadat die NG Kerk ’n besluit in die guns van sy gay lidmate en gay predikante geneem het." - Netwerk 24 "9 Of weet julle... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Die Genade van Skaamte
DIE GENADE VAN SKAAMTE Sien die baie belangrike boekresensie hier onder (The Grace of Shame: 7 Ways the Church Has Failed to Love Homosexuals), wat ek aan u bekendstel om te lees, want dit raak die wese van die Evangelie, nl. dat Christus gekom het om mense te red wat hul skaam oor hul sonde... Continue Reading →
Ware bybelse prediking: die oop- en toesluit van die hemelryk (deel 2)
Ware bybelse prediking: die oop- en toesluit van die hemelryk (deel 2) deur dr. SJ van der Walt HK Sondag 31 Vraag en Antwoord 84 Vraag: Hoe word die koninkryk van die hemel deur die verkondiging van die heilige evangelie oop- en toegesluit? Antwoord: Volgens die bevel van Christus word aan die gelowiges gesamentlik en... Continue Reading →
Ware bybelse prediking: die oop- en toesluit van die hemelryk (deel 1)
Ware bybelse prediking: die oop- en toesluit van die hemelryk (deel 1) deur dr. SJ van der Walt HK Sondag: 31 - VRAAG EN ANTWOORD: 83 Vraag: Wat is die sleutels van die koninkryk van die hemel? Antwoord: Die verkondiging van die heilige evangelie en die Christelike tug. Met albei hierdie handelinge word die koninkryk... Continue Reading →
VIR WIE IS DIE NAGMAAL INGESTEL: VIR SONDELOSES OF BEKEERDES?
VIR WIE IS DIE NAGMAAL INGESTEL? VIR HULLE WAT MEEN HULLE HET GEEN SONDE NIE OF HULLE WAT HUL SONDE KEN EN DAARVAN AANHOU BEKEER? HK Sondag: 30 - VRAAG EN ANTWOORD: 81 Vraag: Wie moet na die nagmaalstafel van die Here kom? Antwoord: Hulle wat vanweë hulle sondes 'n afkeer van hulleself het, maar... Continue Reading →
VERMANING AAN OUERS OM HUL DOOPBELOFTES ERNSTIG OP TE NEEM
VERMANING AAN OUERS OM HUL DOOPBELOFTES ERNSTIG OP TE NEEM Inleiding In die lig van die toenemende verval in staatsonderwys, sien bv. die 'Comprehensive Sex Education' agenda in skole (sien ook hierdie paneelgesprek oor die onderwerp), lees gerus hier onder, die ouer maar tog baie relevante vermaning van dr. SJ van der Walt, jare gelede.... Continue Reading →
God se wet vir vandag: ‘n Paar opmerkings
God se wet vir vandag: 'n Paar opmerkings Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag. (Ps. 119:97) As julle My liefhet, bewaar my gebooie. (Joh. 14:15) Luister gerus na hierdie behulpsame potgooi audio program oor die verstaan van die Bybelse wette vir vandag, aangebied deur Jaco de Beer en... Continue Reading →
Die gay agenda en vir wie moet ek stem?
DIE GAY AGENDA EN VIR WIE MOET EK STEM? Ek moet bieg, sedert die geestelike en politieke oorgawe van 1990 en daarna (spesifiek na die referendum van 1992), vir beide geestelike en praktiese oorwegings, is ek nogal baie a-polities, en dit alles terwyl ek glo aan die Koningsheerskappy van Jesus Christus oor alle lewensterreine (1... Continue Reading →
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Rom. 11:33-36)
Troupreek: Alle dinge moet die HERE eer, ook ons huwelike (Nota: dit was vir my 'n besonderse voorreg om my oudste dogter, Joanette, en haar man, Gideon Smith, die afgelope Saterdag in die huwelik te bevestig. Hier onder volg my preek by daardie geleentheid. Mag dit nie net vir hulle nie, maar ook vir al ons... Continue Reading →
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! ( (6 April 1652 – 6 April 2019)
Preek: Ps. 117 Alle volke, ook die Afrikanervolk word opgeroep om die HERE te loof en te prys! (6 April 1652 - 6 April 2019) Lees: Ps. 117 en Matteus 28:16-20 Teksverse: "Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke! Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is... Continue Reading →