BOEKBEKENDSTELLING Regverdiging en die gevolge daarvan deur Friedrich de Wet* Inleiding Ek plaas graag Friedrich de Wet se nuwe boek hier, omdat dit so belangrike onderwerp is vir ons hele geloofslewe, van begin tot einde, vir ons regverdiging en heiligmaking, tot verheerliking. Soos die skrywer dit stel in die voorwoord: "Martin Luther het gesê dat... Continue Reading →
Die Verhouding van die Ou Testament en die Nuwe Testament
DIE VERHOUDING VAN DIE OU TESTAMENT EN DIE NUWE TESTAMENT deur prof L. Floor* Nota: ek het onlangs op hierdie artikel van prof. Floor afgekom en deel dit graag met die lesers. Die verhouding tussen OT - NT is nog altyd een van die grootste vraagstukke waarmee die kerk van Christus haar besig hou. Prof... Continue Reading →
De Schriftleer in de Leidse Synopsis (die Skrifleer van die Statenvertaling se kantaantekeninge)
De Schriftleer in de Leidse Synopsis deur Christiaan C. Bremmer Nota: Daar word tans gewerk aan 'n Reformatoriese Studiebybel (RSB), waarin die kantaantekeninge van die Statenvertaling in Afrikaans vertaal word. Ek plaas hier 'n artikel wat iets weergee van die onderliggende gereformeerde teologie, meer spesifiek die Skrifleer, van die Statenvertaling se kantaantekeninge. Die artikel word met... Continue Reading →
Preek: Verlossing deur min (1 Sam. 14:6)
PREEK: VERLOSSING DEUR MIN Lees: 1 Sam 13:1-7;16-14:23 Tema: Die HERE kan deur min werk. Teks: 1 Sam. 14:6 Kom, ons gaan oor na die wagpos van daardie onbesnedenes; miskien sal die HERE vir ons optree, want by die HERE is daar geen verhindering om deur baie of deur min te verlos nie. Psalms: 118:1,12;... Continue Reading →
GKSA Algemene Sinode 2018: Potchefstroom, 9 Januarie en opvolgende dae
GKSA ALGEMENE SINODE 2018 (NUWE BYVOEGING: soos hier onder vermeld, lewer ek en ander kommentaar op die sinode by die whatsapp groep. Ek gaan ook op my facebook, asook hier onder in die "comments" afdeling inligting deurgee, ek gaan dus nie hier op my blog vir elke sinodedag 'n aparte skrywe/draad oopmaak nie. Dankie.) Ekself... Continue Reading →
Bybel lees programme & Berea Bybelskool e-pos oordenkings vir 2018
BYBEL LEESPROGRAMME EN BEREA-BYBELSKOOL 2018 1 Bybel leesplanne Hier kan u verskillende Bybel leesplanne kry vir die jaar 2018: Bible Reading Plans “Open my oë, dat ek kan sien die wonders uit U wet.” – Ps.119:18. 2) Berea Bybelskool Ons is besig met 'n e-pos Bybellees en oordenkings. Dit behels: Die geskiedenis van die OT Die geskiedenis... Continue Reading →
Einddinge: ‘n Paar Afrikaanse teoloë oor die Toekoms van Israel (Rom. 11)
EINDDINGE 'N PAAR AFRIKAANSE TEOLOë OOR DIE TOEKOMS VAN ISRAEL Nota: in aansluiting by die vorige artikel oor die toekoms van Israel, gee ek Totius, WD Jonker, WJ Snyman, PA Verhoef, Hanan Viljoen en Johannes de Koning se sienings hier vir verdere bestudering oor die onderwerp. Totuis se opmerking in sy artikel is belangrik om... Continue Reading →
Einddinge: Die toekoms van Israel ?
EINDDINGE: DIE TOEKOMS VAN ISRAEL ? Met president Trump se aankondiging dat die VSA Jerusalem (nou amptelik, nadat dit 20 jaar gelede reeds besluit is deur die VSA se senaat) as die hoofstad van Israel erken, het dit die belangstelling vir die plek en rol van Israel in die Here se Koninkryk weer sterk laat... Continue Reading →
Daardie Voortrekkervolk: Totius oor Israel en die Afrikaner – gelykstelling of teenstelling ?
DAARDIE VOORTREKKER VOLK - Totius oor Israel en die Afrikaner - Inleiding - S Le Cornu Volgende week gedenk ons weer Geloftedag. En soos gewoonlik gaan en sal daar weer misbruike van die dag se oorpsrong en bedoeling wees, hetsy van 'n Israelvisie kant, of aan die anderkant 'n verwerping van die dag as in... Continue Reading →
Boeke oor die regverdigingsleer
BOEKE OOR DIE REGVERDIGINGSLEER Inleiding Calvyn, soos Luther, beskou die regverdigingsleer as die spilpunt waarom die ware godsdiens draai: “Dit is dus ’n vraagstuk waarna ons nou dieper ondersoek moet instel en ons moet dit so deurvors dat ons in gedagte hou dat dit die belangrikste spil is om ons godsdiens staande te hou en... Continue Reading →