Preek: Josua 6 Die banvloek van die Here

DIE BANVLOEK VAN DIE HERE  Skriflesing: Lev.18:24-30; Deut.18:9-14; Josua 6 Preekteks: Josua 6 Preekopname (GK Carletonville, 2016-05-22):   Aflaai: Josua 6    Preeknotas (let wel, dit is net notas, die volledige preek is die opname hierbo) Geliefdes in Jesus Christus, Ons is oppad na die nagmaalstafel volgende week, DV. En alles wat die nagmaal beteken,... Continue Reading →

Islam evangelisasie (4)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (4)  by Rev. Martyn McGeown In the blog... Continue Reading →

Die Christen en die digitale wêreld

DIE CHRISTEN EN DIE DIGITALE WERELD 'n Onlangse Ligonier konferensie het as deel van hul konferensie, ook die belangrike saak van die Christen se gebruik van die digitale wêreld, tot eer van God, aangespreek. Tegnologie kan so maklik deur ons misbruik word, en skade veroorsaak in ons verhouding tot God en ons naaste, veral ons... Continue Reading →

PRCA skrywers se artikels in Afrikaans beskikbaar

PRCA skrywers se artikels in Afrikaans beskikbaar In begin Junie 2016 het twee PRCA broeders ons besoek in Pretoria en verskillende lesings vir ons aangebied. Die inligting daaroor en die lesings is hier beskikbaar: PRCA sprekerstoer Hierdie en ander broeders van die PRCA se artikels word in Afrikaans vertaal deur Nic Grobler en op die Covenant Protestant Church... Continue Reading →

Opmerkings oor die “NT en die Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 7: Prof. GJC Jordaan se opmerkings oor Joh.1:14)

Deel 7: Johannes 1:14 In deel 5 van hierdie reeks - met verwysing spesifiek na Joh.3:16 - is daar gewys op die probleme van die Direkte Vertaling se vertaling van die Griekse woord monogenes, nl. 'enigste' teenoor die OAV se 'eniggebore', sien hier: Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 5: Johannes 3:16) Met... Continue Reading →

Islam evangelisasie (3)

Ek plaas met erkenning aan die bron (RFPA) ‘n reeks wat gaan oor die verkondiging van die Evangelie van ons Here Jesus Christus aan ons Moslem bure. Hopelik kan dit ons toerus om die Groot Opdrag na te kom daar waar die Here ons elkeen geplaas het (Matt.28:16-20): ISLAM (3)  by Rev. Martyn McGeown If you read... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑