GK Wapadrant se verklaring in antwoord op die BAS se besluite: Wapadrant verklaring 'n Terugblik op die BAS 2016 deur Hannes Noëth: GKSA-sinode: 'n Terugblik Beeld artikel oor BAS Sinode 2016: Besluit uit 1618 hou vroue uit kerkampte 12h00: Sinode sluit af met Skriflesing (Joh.17), sang en gebed. Dankie vir almal wat ingeskakel het. Mag hierdie... Continue Reading →
GKSA BAS 2016: 15 Januarie 2016 (dag 4)
19h15: Die heel belangrikste en laaste Kommissie Rapport (K2 - 1 Tim.2) is uitgedeel. Dit moet nou goed bestudeer word en sal more op die tafel wees. Die res van die aand is admin sake. 19h00: Al die beswaargronde van Krugersdorp ivm Prakties slaag nie. 18h55: Kommissie Rapport K6 - Prakties, wat terug verwys is (sien... Continue Reading →
GKSA BAS 2016: 14 Januarie 2016 (dag 3)
21h55: Sinode sluit af met sang en gebed. Vergader more oggend van 07h30. Alle afgevaardiges word opgeroep om Rapporte deeglik te bestudeer en voor te berei. My opmerking: weereens bevestig die Sinode dat hul 'duidelike sekere' besluite neem op grond van die hermeneutiek van ons het 'sekerheid van ons onsekerheid.' 21h50: Dus, beswaarskrif 21.7 slaag... Continue Reading →
GKSA BAS 2016: 13 Januarie 2016 (dag 2)
17h30: Sodra kommissie lyste beskikbaar is, sal ek dit deurgee. Daar word verdaag vir ete, en daarna sal kommissies voortgaan met hul werksaamhede, dink nie daar sal verder vergader word nie, eers weer môre. Daar is die volgende kommissies aangewys: 1.Tematiese en sinchronosasie 2. Beswaargronde: 1 Tim.2 3. Beswaargronde: 1 Kor.14 4. Beswaargronde: Openbaringhistories 5.... Continue Reading →
GKSA BAS 2016: 12 Januarie 2016 (dag 1)
21h15: En na 2 ure se bespreking word die taalkwessie verwys na kommissie om weer sinode te adviseer (môre). Sinode verdaag tot môre-oggend 08h00. Ek sal later, of môre-oggend nog 'n woord of twee skryf oor die dag se verrigtinge. 20h30: die bespreking gaan voort ..... sonder dat dit 'n agendapunt was ... 19h30: Daar... Continue Reading →
KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS: HOOFSTUK 12 & 13
KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS Hoofstuk 12 & 13 Sien inleiding tot die reeks hier: Kerkgeskiedenis vir kinders Bron waaruit aangehaal word: B. Spoelstra, Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie Hoofstuk XII DIE KAAPSE KERK IN DIE TYD VAN DIE KOMPANJIE Die volksplanting aan die Kaap, 1652. Dit is bekend dat die eerste Nederlandse koloniste na die Kaap gestuur is... Continue Reading →
KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS: HOOFSTUK 1&2
KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS Hoofstuk 1 & 2 In aansluiting by die vorige skrywe oor die Kerkgeskiedenis-kamp, plaas ek 'n paar hoofstukke oor die kerkgeskiedenis hier op my blog, in die komende weke tot en met die gemeentekamp plaasgevind het (5-7 Februarie 2016). Die hoofstukke kom uit prof Bouke Spoelstra se boekie geskryf spesifiek vir kinders... Continue Reading →
Kerkgeskiedenis kamp: 5 – 7 Februarie 2016
KERKGESKIEDENIS KAMP 5 - 7 FEBRUARIE AD 2016 Die Gereformeerde Kerke Carletonville en Bet-el bied saam 'n gesinskamp aan met die tema 'Kerkgeskiedenis'. Dit vind plaas by die Elandsfontein Kampterrein, net 'n paar kilometers buite Fochville. Ons beplan om as deel van die program (die Vrydag of Saterdag) 'n besoek in Potchefstroom af te lê waar... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2016
1. Skrifoordenkings Vir die wat belangstel, ek stuur daagliks per epos Skrifoordenkings uit (as u wil inteken (stuur ‘n boodskap na proregno@gmail.com met die subject ‘Skrifoordenkings’): a. Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens oor die lewe uit die geloof. In 2016 doen ons die eerste van 'n reeks van drie: Deur die geloof (Hebreërs 11): Gesprekke oor die geloof... Continue Reading →
Skrifoordenking: Salig is hy wat die woorde bewaar (Op. 22:7)
SALIG IS HY WAT DIE WOORDE BEWAAR ! deur ds. MJ Booyens Lees: Matt. 7:16-29 "Salig is hy wat die woorde van die profesie van hierdie boek bewaar." (Openb. 22:7) Salig – gelukkig – is elkeen wat glo in die Woord van die Here. Die saligheid of geluk geld al vir hierdie lewe. Die Here... Continue Reading →