DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel 2: Die Kinderdoop en die geloof van die kinders) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en... Continue Reading →
Die Reg van die Kinderdoop (deel I: Die Kinderdoop en die Skrif)
DIE REG VAN DIE KINDERDOOP (deel I: Die Kinderdoop en die Skrif) deur ds. Joh. Jansen Uitgegee deur die Deputate vir Evangelisasie lektuur [Nota: In my onlangse leeswerk oor verbond en doop het ek op hierdie boekie afgekom oor die kinderdoop en deel dit graag. In die teks het ek hier en daar klein vertaling-aanpassings... Continue Reading →
Die belofte van die Genadeverbond
- Wat is die verbond ? - Wat is die doop ? - Wie behoort aan die genadeverbond ? - Wie deel aan die belofte van die genadeverbond ? Dit is vrae wat deur die eeue mee geworstel is vanuit die Skrifte oor die verbond. In die 20ste eeu het hierdie en ander sake in... Continue Reading →
Skrifoordenking: Lukas 24:39,40 Voel aan My en kyk !
'But he who cannot condescend to deal thus with the young, the ignorant, and the uneducated, has not the mind of Christ. Well would it be for all believers, if they would remember Paul's words more frequently, "To the weak became I as weak, that I might gain the weak.' (1 Cor 9:22.) - JC Ryle... Continue Reading →
Preek: Jak.2:14-26 Geloof alleen red maar die geloof wat red is nie alleen nie (deel 2)
Lees: Genesis 15:1-6; 22:1-14; Matt.7:16-21; Jakobus 2:14-26 Teksgedeelte: Jak.2:18-26 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie (dit dra vrug) Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-10 – deel 2) Die notas van die preek (nie presies dieselfde... Continue Reading →
Preek: Jak.2:14-26 Geloof alleen red maar die geloof wat red is nie alleen nie (deel 1)
Lees: Romeine 3:21 - 4:5; Efesiërs 2:8-10; Jakobus 2:12-26 Teksgedeelte: Jak.2:14-17 Tema: Geloof alleen red, maar die geloof wat red is nie alleen nie Prediker: S. Le Cornu Die preek (asook voriges in die Jakobus-reeks, en ander preke) kan hier geluister/afgelaai word: Jak.2:14-26 (2015-05-03 - deel 1) Die notas van die preek: Geliefdes in ons Here... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 6. Voorlesing van die Wet
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 6. Voorlesing van die wet Ek plaas hier, opeenvolgend in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Hierdie paar artikels van Totius het in die Kerkblad verskyn en kom uit die 1960 Dagbreek boekhandel uitgawe van... Continue Reading →
Boekbekendstelling: Wat is geestelike oorlogvoering ?
Is dit om nou links en regs demone en duiwels te wil uitdryf? Is dit om nou die duiwel alleen die skuld te gee vir my al my sonde en ongehoorsaamheid? Is dit nou om allerlei bindinge te sien in 'vrymesselaars tekens en simbole' en deur mistiese herhaling van gebede en mantras daarvan bevry te... Continue Reading →
Pilgrims in Progress
Gaan kyk/luister gerus na die konferensie wat Ligonier Ministries aangebied het na aanleiding van die bekende boek, Pilgrim's Progress. Met erkenning aan die bron plaas ek die inligting hier onder oor die inhoud van die konferensie: Pilgrims in Progress: 2015 Regional Conference As our culture becomes more secularized and hostile to the Christian faith, it’s... Continue Reading →
Verslag van die Afval en Herstel van Reformatoriese kerke Seminaar
deur oudl. Francois van Deventer (GK Bet-el) Dit is 'n pragtige sonskyn Saterdagoggend. Vir die meeste mense in Suid-Afrika is dit 'n luilekker ontspanningsdag... Vir 40 gelowiges van 12 Reformatoriese kerke van Pretoria, Wes Rand, Oos Rand en selfs so ver as Pietersburg was dit 'n geleentheid om te besin oor die Afval... Continue Reading →