Sien die volgende artikel oor die NGK se besluit oor die Belhar belydenis: Belhar – almal is tevrede Ek betwyfel sterk dat ‘almal’ tevrede is in die NGK, maar as ‘almal’ wel tevrede is daarmee, dan moet ‘n mens hardop wonder of daar nog gereformeerdes oor is in die NGK ? Ook teleurstellend om te sien... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar 2014 lesings: Wanneer moet ons mekaar se standpunte verdra? (Romeine 14)
WANNEER MOET ONS MEKAAR SE STANDPUNTE VERDRA? (Romeine 14) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) (Nota: Sien die inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola Scriptura lesings Cobus se... Continue Reading →
Rapture and Left Behind fever ? – Die Leer van die Einddinge
Met die onlangse gebeure in die Midde-Ooste, en 'n film wat weer deur Hollywood gaan verskyn oor die 'wegraping', is dit nodig om weer toegerus te wees met kennis en liefde om kerklidmate tot rustigheid te bring as die wegraping koors dalk weer uitbreek en al die gevolge wat dit gaan hê. Hier is 'n paar... Continue Reading →
Sola Scriptura 2014: MP3 audio lesings beskikbaar
Foto Spreker Titel Dr Attie Bogaards Hoe weet ons die Bybel is God se Woord? Ds Faan Smit Hoe bepaal ons wat tydlose kernsake in die Bybel is? Ds Slabbert le Cornu Is manlike ouderlingskap `n kernsaak? Prof Koos Adendorff Hoe lees mens die Bybel reg? Ds Cobus Rossouw Wanneer moet ons mekaar se standpunte... Continue Reading →
1 Tim.3 preke (deel 1) & bronne vir ampsdraers toerusting
In my lesing wat ek aangebied het by die Sola Scriptura Seminaar (24 September 2014), het ek genoem van die belangrikheid om ampsdraers toe te rus vir hul dienswerk in Christus, as wesentlike deel van ware bybelse reformasie in ons tye. Hier is 'n paar bronne wat ek daaroor kan aanbeveel, daar is natuur baie... Continue Reading →
Wyle Alwyn Bezuidenhout Boekery te koop
[NOTA: Junie 2016 - die boeke is uitverkoop, dankie vir u belangstelling.] Alwyn Bezuidenhout se boekery word nou verkoop. Ek plaas graag Cora, Alwyn se vrou, se skrywe hier. Ondersteun gerus hierdie projek, en kry 'n goeie boek om te lees: Liewe vriende, Uiteindelik is daar 'n lys van 80% van die boekery van wyle... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar 2014 lesings: Is manlike ouderlingskap ‘n kernsaak?
IS MANLIKE OUDERLINGSKAP ‘N KERNSAAK ? deur S. Le Cornu (Nota: Sien die inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola Scriptura lesings Die volledige lesing: Is manlike ouderlingskap 'n... Continue Reading →
Preek: God se Gees teen die grein (1 Kor.2:12)
God se Gees teen die grein Lees: 1 Kor. 1:10 – 3:8 Teks: 1 Kor. 2:12a ... Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is. Tema: God se Gees teen die grein. Psalms:33:1,2; 33:3,5; 33:7,11; 82:1,2; 119:2,15 Prediker: ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Geliefdes in... Continue Reading →
Die Kerk – wat leer ons uit Hand.2:37-47: deel 3 – Die feit van Christus se werk deur sy Gees
Die Kerk – wat ons leer uit Handelinge 2:37-47 Deel 3: Die feit van Christus se werk deur sy die Gees (Hand.2:43-47) deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Ons het in ons eerste en tweede artikel daarna verwys dat Hand 2:37-47 'n baie belangrike wegwyser is vir ons verstaan van die Kerk van ons Here... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar 2014 lesings: Hoé weet ons die Bybel is die Woord van God ?
HOE WEET ONS DIE BYBEL IS DIE WOORD VAN GOD ? deur dr. AH Bogaards (GK Pretoria-Rooiwal) (Nota: Sien die vorige inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier onder geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola... Continue Reading →