HOE OM SOOS JESUS TE ARGUMENTEER deur Bouwe van der Eems Oorwegend word die woord "retoriek" geassosieer met negatiewe dinge soos misleidende propaganda. Dinge waarmee Christene hulle nie graag wil assosieer nie. Christene behoort net te "getuig" en hulle nie te verdiep met tegnieke om die getuienis meer oortuigend te maak nie. Oorspronklik verwys tradisionele... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 5. Voorlesing van die Skrif
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 5. Voorlesing van die Skrif Ek plaas hier, opeenvolgend in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Hierdie paar artikels van Totius het in die Kerkblad verskyn en kom uit die 1960 Dagbreek boekhandel uitgawe van... Continue Reading →
Elandsfontein Geloftefees program: 16 Desember 2014
ELANDSFONTEIN GELOFTEFEES DIE GELOFTE VAN 1838 Hier staan ons voor die Heilige God van hemel en aarde om 'n gelofte aan Hom te doen, as Hy ons sal beskerm en ons vyand in ons hand sal gee, ons die dag en datum elke jaar as 'n dankdag soos 'n Sabbat sal deurbring, en dat ons 'n... Continue Reading →
Psalms 110 van die 2016-proefvertaling getoets
Die Priester-koning en sy priester-volk Psalm 110 oor die hemelvaart en wederkoms van Christus Herderlike brief aan die GKSA Deur Dr AH Bogaards Ek plaas met toestemming van die skrywer, dr. Attie Bogaards, die inhoudsopgawe en voorwoord van sy belangrike studie oor Psalm 110 hier op my blog. Sy volledige studie kan by sy blog... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 4. Votum en seënspreuk
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 4. Votum en seënspreuk Ek plaas hier, in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Hierdie paar artikels van Totius het in die Kerkblad verskyn en kom uit die 1960 Dagbreek boekhandel uitgawe van Totius se... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 2. Die sang (b) & 3. Die sang (c)
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS 2. Die sang (b) & 3. Die sang (c) Ek plaas hier, in ‘n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Baie doen dit bloot uit gewoonte, en besef nie dat daar goeie redes is waarom ons... Continue Reading →
Gesprek oor die Gereformeerde erediens – 1. Die sang (a)
DIE GEREFORMEERDE EREDIENS: 1. DIE SANG (a) Ek plaas hier, in 'n paar aflewerings, Totius se verduideliking van waaroor die gereformeerde erediens gaan, ons onmoeting met die lewende God elke rusdag, asook ander sake. Baie doen dit bloot uit gewoonte, en besef nie dat daar goeie redes is waarom ons sekere handelinge het in ons... Continue Reading →
Die verhouding tussen die 6de en 7de gebod
"The typically not understood principle is that if human life is sacred (6th commandment - slc), then the act that generates human life is sacred (7th commandment - slc). Conversely, if the act that generates life is treated as a thing that is recreational or casual in nature, then the biological end of that act... Continue Reading →
My gewete voor God
Ek plaas hier onder 'n paar artikels van ds. MJ Booyens wat hy geskryf het oor die gewete se rol en plek in die gelowige se lewe voor God se aangesig: - "Ek handel volgens my gewete ..." - Gewete self is nie my norm nie - Misverstand oor vryheid Sien ook die volgende bronne... Continue Reading →