Huwelik en Gesin in die Skrif, ds MJ Booyens hoofstuk 1. Man en vrou het Hy hulle geskape - Na beeld van God - Man en vrou het Hy hulle geskape (Lees hier Inleiding en hoofstuk 1) Hoofstuk 2: Die Here bring die vrou na haar man Inhoud: - Geen hulp wat by hom pas... Continue Reading →
Dwaalleer tugsaak in die NG Kerk teen dr. Ben du Toit
Doppers (eintlik die GKSA leierskap) wat so graag met die NG Kerk wil verenig (sien die laaste GKSA sinode, Jan 2012, waar dit op die tafel geplaas is en in 2015 verder hanteer gaan word), neem asb deeglik kennis van die NG leierskap se uitsprake in die volgende saak: "Prof Nelus Niemandt het na aanleiding... Continue Reading →
Skrifoordenking: Vir of teen My ? Lukas 11:23 – 26 (JC Ryle)
They are a solemn warning to us, never to be satisfied with religious reformation without heart conversion. There is no safety except in 'thorough Christianity'. ... The devil must not only be cast out. The Holy Spirit must take his place. Christ must dwell in our hearts by faith. We must not only be moralized,... Continue Reading →
Dr. Pipa se verslag oor sy SA sprekerstoer in Maart 2013
Dr. Pipa se verslag van sy sprekerstoer in Maart 2013, kan hier gelees word: Outreach to South Africa Sien hier vir meer inligting oor die sprekerstoer en lesings van dr. Pipa: Dr. Pipa sprekerstoer Maart 2013
Huwelik en gesin in die Skrif: Inleiding, inhoudsopgawe en hoofstuk 1 – Man en vrou het Hy hulle geskape
Laasjaar het ek begin om Herman Bavinck se 'Het Christelijke Huisgesin' te vertaal, met die doel om dit te gebruik by my belydenisklas. Hier is die inleiding en hoofstuk een: Bavinck. Maar ek het nie verder gekom nie, as daar iemand is wat wil verder gaan met die vertaling, kan jul my kontak by proregno@gmail.com (Hier is... Continue Reading →
Gereformeerde bronne vir Ampsdraers
Een van die grootste redes vir die opkoms van die feministiese en gevolglik VIDA agenda, was en is ons mans wat nie hul roeping tot liefdevolle diensbare leierskap omhels en najaag nie. Soos een predikant dit gestel het: die krisis van die VIDA agenda is as gevolg van die krisis in die huidige manlike ampsdraers. Godsvresende... Continue Reading →
VIDA en die hoofbedekking van 1 Korinthiërs 11
Wat is die verskil tussen gereformeerd wees en konserwatief/behoudend wees ? Laasgenoemde wil net 'n bepaalde orde 'behou' en/of anti-iets wees, teen iets wees, maar as jy vra waarvoor staan jy, waarheen is jy oppad, wat glo jy, pro-wat is jy, dan is daar nie veel antwoorde nie, of so iemand is bloot 'teen die... Continue Reading →
1. Nuwe lesings op gereformeerd.org 2. Nuwe artikel oor Omkeerstrategie en kindergetalle
1. Nuwe lesings op gereformeerd.org ONDERWERP: Prof Spoelstra, Prof Lee, Dr Bogaards, Ds Smit, Ds le Cornu se lesings/preke gelaai Geagte broeders en susters, Ons het nog materiaal bygevoeg tot http://www.gereformeerd.org se video kanaal (op youtube): Lesing: Prof B Spoelstra - Gemeente Kerk of Tak?, skakel: https://www.youtube.com/watch?v=G51OmIWQuV8 Lesing: Prof B Spoelstra - Die Gelowige en... Continue Reading →
Kerkregering: gehoorsaamheid aan God of die mense ?
Artikels hier onder: 1. VIDA in die lig van Skrif en belydenis 2. Die Regering van die Kerk Inleiding Die invoering van die vrou in al die ampte in die laaste van die 'drie susterskerke', die GKSA, gaan rustig voort. Vir omtrent 30 jaar is die saak al op die sinodetafel, as dit nie al langer is nie ?... Continue Reading →
Die roeping en taak van die Kerk van Christus
Tydens dr. Joey A. Pipa se sprekerstoer het hy ook die saak aangespreek van die roeping en taak van die Kerk. Dit is hier beskikbaar: Video: Calling of the Church, 23 Maart 2013 Audio: Calling of the Church, 23 Maart 2013 Hier is nog 'n paar bronne wat die saak ook aanspreek, ook in die lig... Continue Reading →