Geagte broeders en susters, GK Bet-el het haar nuwe webwerf, http://www.gereformeerd.org, die afgelope maand tot stand gebring met die oogmerk om die Gereformeerde leer en lewe wêreldwyd te bevorder. Een van die meganismes is deur preke en lesings op die internet te publiseer. So is daar dan die afgelope weke hard gewerk om die lesings... Continue Reading →
Ons roeping om onsself en ons kinders te katkiseer
Lees: Lukas 1:1-4; 2:41-52 Teks: Lukas 1:4 en 2:46,47 " ... sodat u met volle sekerheid kan weet die dinge waaromtrent u onderrig is. ... En ná drie dae het hulle Hom in die tempel gevind, terwyl Hy in die midde van die leraars sit en na hulle luister en hulle uitvra. En almal wat Hom gehoor... Continue Reading →
Neem en lees: 10 April 2013
1. Die hemel en die hel Al meer teoloë bevraagteken die werklikheid van die hemel en die hel. Met die toestemming van die Die Kerkblad, plaas ek sommige van hul artikels oor die onderwerp wat in hul 15 Mei 1996 uitgawe verskyn het, met dank: Die hemel - en ons ?!, prof. JC Coetzee Die... Continue Reading →
Begrafnispreek: Tannie Anna Malan (1922 – 2013)
Ons het Saterdag oggend hier in Carletonville tannie Anna Malan begrawe. Sy was 'n kosbare gelowige mens gewees vir familie, vriende en lidmate. Ons as gesin het tannie Anna die afgelope 6 jaar goed leer ken. Dit was vir ons geseënde jare saam met haar. Ons dank die Here vir die getuienis was ook deur haar na ons almal uitgegaan... Continue Reading →
Psalm 78: om ons kinders van die HERE te vertel
Psalm 78: om ons kinders van die HERE te vertel ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) Broers en susters, die Woord van die HERE spreek tot ons uit Ps 78:1-8. Skrifverklaring Inleiding. Geliefdes ... vanoggend kon ons weer getuies wees ... deur die wonderlike genade van die HERE ... van die doop van ‘n verbondskind. En... Continue Reading →
Huwelik, egskeiding en hertrou
Want Ek haat egskeiding, sê die HERE, die God van Israel – Mal.2:16 Laat die huwelik in alle opsigte eerbaar wees en die bed onbesmet; want God sal hoereerders en egbrekers oordeel. - Hebr.13:4 Na aanleiding van die preekreeks die afgelope drie weke by die GK Bet-el, onder die tema: Kuisheid binne en buite... Continue Reading →
Preek: Daar waar God se Gees is, daar moet dinge verander
Efesiërs 5 (Navolgers van God) GK Matlabas 2013 03 24 Lees: Ef 4:17 – 5:21 Teks: Ef 5:1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders Tema: God se reisreëls Sing: Pss 84:1,3; 84:4,6; 25:2,3; 25:4,6; 89:1,6 Prediker: Ds. Gustav Opperman Broeders en Susters van ons Here Jesus Christus, Geen huisgesin kan funksioneer sonder 'n... Continue Reading →
Dr. Pipa se sprekerstoer: slotwoorde
Andries, Mandi, mev. Pipa, dr. Pipa voor die Voortrekkermonument Baie dankie vir almal wat die sprekerstoer moontlik gemaak het, dit word baie waardeer. In die besonder dankie aan: - dr. Pipa en sy vrou vir die goeie vriendskap wat gesmee is. - GPTS wat dr. Pipa gestuur het en dit moontlik gemaak het dat kon... Continue Reading →
Dr Pipa se sprekerstoer die res van die week
Dr. Pipa in die PUK museum by die ou PUK logo Dr. Pipa het Dinsdag 2 lesings gehou in Potchefstroom, en ook verskillende historiese plekke daar besoek. Dr. Pipa, Totius en ds. Ronald Bain (GK Cachet) Woensdag was ons by Mukanyo Theological College waar hy 'n Skrif oordenking gehou het oor gebed, en daarna het hy,... Continue Reading →
Dr. Pipa sprekerstoer vir die res van die week
Dr. Pipa in die PUK museum by die ou PUK logo Dr. Pipa het Dinsdag 2 lesings gehou in Potchefstroom, en ook verskillende historiese plekke daar besoek. Dr. Pipa, Totius en ds. Ronald Bain (GK Cachet) Woensdag was ons by Mukanyo Theological College waar hy 'n Skrif oordenking gehou het oor gebed, en daarna het... Continue Reading →