Dr. Pipa het veilig ge-arriveer in Pretoria laas Saterdag, saam met sy vrou Carolyn (Sissie). Sondag-oggend het hy gepreek by die Engelse diens by GK Rietvallei en in die aand na die erediens by GK Bet-el, het hy 'n lesing gehou oor 'The Southerners and Slavery'. Vanoggend het hy by die APK Akademie twee lesings gehou:... Continue Reading →
My klerekas openbaar waarvoor ek my skaam
"Kyk, Ek kom soos 'n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie." - Op.16:15 Hoe het die tye nie verander nie ? Dit word veral gesien in ons kleredrag en in die dinge waarvoor ons ons skaam, of nie skaam... Continue Reading →
Neem en lees: 8 Maart 2013
Inhoud: 1. 'n Brief-getuienis aan die Media deur 'n ouderling 2. Bronne om te lees oor die gelowige en besigheid 3. Om die siekes te besoek 4. Verskonings om nie die Evangelie te verkondig nie ___________________ 1. 'n Brief getuienis aan die Media, oudl. Neels Malan Ek plaas graag hierdie brief wat oudl. Neels Malan... Continue Reading →
1. Dr. Pipa sprekerstoer
Hier is ‘n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind:
Saturday, 16
Arrival and rest
Sunday, 17 – preaching and meeting in Pretoria
morning – preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green)
evening – discussion on ‘The Confederates and the slavery issue’ after the evening service (Contact person: Francois van Deventer and more info: GK Bet-el)
Monday, 18 – meetings in Pretoria
morning – meeting with APK church professors and lecture to students:
Lecture one: Our theological calling today – a southern (USA) perspective
Lecture two: A Christian life – our theological responsibility
Contact person: prof. Koos Adendorff
evening: lecture for Juventus reformed youth group (Pretoria)
“Reformed theological training and education in the 21st century”
Contact person: ds. Pieter Le Roux
Tuesday, 19 – meetings and lectures in Potchefstroom
Lecture one: The New Covenant Sabbath – Sunday
Lecture two: The importance of Infant Baptism
View original post 663 more words
Oscar, geweld teen vrouens en kinders, vrou in die amp, en laaste maar nie die minste nie, die Calvinistiese geloof
Ek lees die volgende boodskap op die gksaforum: "Die burgerregte-organisasie AfriForum oorweeg dit om die Gelykheidshof te nader met ʼn klag van diskriminasie teen die minister van vroue, kinders en gestremdes, Lulu Xingwana, nadat sy gister op ʼn Australiese nuusprogram gesê het dat jong Afrikaners en hul Calvinistiese geloof blameer moet word vir geweld teen vroue... Continue Reading →
‘n Bybelse perspektief op die ‘Church Growth Movement’
Ons hoor dit al meer: sewe slim stappe om die kerk te laat groei, of hoe om jou kerk 'vriendelik' te maak vir ongelowiges, of hoe om almal te laat tuisvoel in jou kerk sodat ons baie kan word. Maar wie is dit wat die kerk laat groei ? Die Skrif, en dan spesifiek die... Continue Reading →
Die HERE gee ons en ons samelewing oor aan ons dwalinge
(Onder leiding van dr. Frits Gaum, vra 26 NG lidmate opnuut dat homoseksualisme amptelik goedgekeur word in die NG Kerk) 24 Daarom het God hulle ook in die begeerlikhede van hulle harte oorgegee aan onreinheid, om hulle liggame onder mekaar te onteer 25 hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en... Continue Reading →
Preek: Moenie vrees nie (Joh.6:1-21)
Moenie vrees nie ds Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Joh 6:1-21 Teks Joh. 6:20: Maar Hy sê vir hulle: Dit is Ek, moenie vrees nie. Tema: Hy is die Besweerder van elke vrees Psalms: 107:1,2; 107:3,4; 107:5,6; 107:9,10; 107:12,14. Broeders en Susters, Lig en duisternis ... duisternis en lig ... Dit is nie sonder rede... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →
a’Brakel oor die sang tot eer van God
Of ons nou glo om Psalms alleen; of Psalms en Skrifberymings; of Psalms, Skrifberymings en Gesange te sing, ons kan almal leer uit die volgende woorde van a'Brakel (vir meer oor a'Brakel: http://www.abrakel.com) HET ZINGEN [Oorgeneem uit a'Brakel se Redelijke Godsdienst, deel 3, bl.510-515] 1. Zingen Zingen is een godsdienstige oefening, waarbij men met een... Continue Reading →
