Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !

Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg.  Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →

Debat oor die mees betroubare Griekse NT teksfamilies: Alexandrynse versus die Bisantynse teksfamilie

Debat oor die mees betroubare Griekse NT teksfamilies - Alexandrynse versus die Bisantynse teksfamilie - Gert Krugera en Neels Malan.b a. Chemie, Universiteit van Kwazulu-Natal, epos: kruger@ukzn.ac.za b. Ouderling, Gereformeerde Kerk Kriel, epos: neelsmalan@gmail.com Die 1983 Afrikaanse Bybel (AV-1983) en die beplande Afrikaanse nuwe vertaling vir 2016 (NAV-2016) maak gebruik van die Greek New Testament (UBS4 rev –... Continue Reading →

1. Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013 2. Preek reeks oor sewende gebod

1. Dr. Pipa sprekerstoer Hier is 'n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind: Saturday, 16 Arrival and rest Sunday, 17 - preaching and meeting in Pretoria morning - preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green) evening - discussion on 'The Confederates and the slavery issue' after the evening service (Contact person: Francois van... Continue Reading →

Teen die Alexandrynse tekste, die Meerderheidsteks !

[Nota: die OAV is gebaseer op die MT (Meerderheidsteks) familie, en die NAV op die Alexandrynse teksfamilie] Hier is 'n uitreksel van 'n onderhoud wat met dr. Maurice A. Robinson gevoer is. Dr. Robinson is saam met dr. William G. Pierpont verantwoordelik vir die nuutse MT teksuitgawe (2005) van die Griekse NT volgens die Meerderheidsteks tradisie (ook genoem... Continue Reading →

Teen die Israelvisie, die Evangelie !

Die Vernaamste Sondaar deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Fil 3:1-8; 1 Tim 1:1-2:7 Teks: 1 Tim 1:15, Dit is ’n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is. Geliefdes, In hierdie brief val... Continue Reading →

Teen die Gay Rewolusie, die Evangelie van Christus !

Groen van Prinsterer het in die 19de eeu artikels geskryf teen die rewolusionêre tydsgees in Europa wat gevolg het op die Franse Rewolusie se slagspreuke van: Vryheid, gelykheid en broederskap ! Daar is 'n boekie in SA uitgegee onder die titel," 'Teen die Revolusie, die Evangelie', oorspronklik geskryf deur die historikus, Hendrik Smitskamp, met die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑