Dit is nie net Doppers (meeste ? sommiges?) wat van die oortuiging is ons moet die beker by die Nagmaal gebruik soos Christus beveel het nie, daar is ook ander gereformeerde gelowiges (en kerkverbande?) wat daarin glo. Die volgende artikel word met die toestemming van die outeur hier geplaas: The Common Cup, a Command, rev. JH Lewis... Continue Reading →
Preek: Lewe jy in die lig van die wederkoms ? (Luk.17:26-30)
Lewe jy in die lig van die wederkoms ? ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees: Lukas 17:20-37 Teks 17:26-30: En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens: hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die... Continue Reading →
Die GES/GKSA/NGK/NHK en die inspirasie van die Skrif (deel 2a: Die getuienis van die Skrif)
(Sien deel 1 vir die agtergrond van hierdie deel: Inleiding oor die Inspirasie van die Skrif) 1. DIE GETUIENIS VAN DIE SKRIF (Bron: Kommissierapport van die GES aangaande die Inspirasie van die Skrif, Handelinge van die 1958 sinode, bl.99-124. Nota: beklemtonings is bygevoeg) a. II Timotheüs 3:13,16 "14 Maar bly jy in wat jy geleer... Continue Reading →
Die GES/GKSA/NGK/NHK en die inspirasie van die Skrif (deel 1)
Historiese agtergrond Die GES (Gereformeerde Ekumeniese Sinode) het sy ontstaan te danke gehad aan die iniasitief van die GKSA wat in die 1920's 'n behoefte uitgespreek het dat kerke met gereformeerde belydenis wêreldwyd mekaar bystaan in sake van gemeenskaplike belang, veral wat veranderinge aan die belydenis betref. Die eerste sinode is gehou in 1946, en het... Continue Reading →
Vermaak … tot die dood toe
Ek bedien more, tydens ons katkisasie-afsluiting, die Woord vanuit Prediker 12, spesifiek vers 1: "En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie" In my bestudering van hierdie teks, het ek op die volgende... Continue Reading →
Die ‘calvinistiese hemde’ sal dit uitroep !
"Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is." - Matt.23:37 Lanklaas 'n hemp gesien wat die 'verlore verdorwenheid van die mens' so duidelik uitroep, wat baie predikers vandag bang is om te verkondig, dat ons eerstens moet... Continue Reading →
Nuwe kommentaar op 1 Petrus
A Pilgrims Manual: Commentary on 1 Peter (Jenison, Michigan: Reformed Free Publishing Association), hardcover, 354p. "In his first epistle Peter writes to the saints in Asia Minor from the perspective of their lives as pilgrims. As sojourners in a strange land, they are on a journey through this world toward their eternal home. How must... Continue Reading →
Broers, ons is nie susters nie
"The best thing in the church for the women is for the men to be men. ... Our battles over women’s ordination are often misguided in emphasis. We ought to spend less time trying to keep the women from becoming men in the pulpit, and more time teaching men to become men in the pulpit.... Continue Reading →
Woordverkondiging – Daniël 6
Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →
Vrywillige donasies vir Pro Regno blog
Geagte lesers, Die doel van die blog word saamgevat in die naam, 'Pro Regno' (die Latynse woorde wat: ‘vir die Koninkryk’, beteken), en poog om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus. Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld. Met hierdie skrywe... Continue Reading →