(Sien deel 1 vir die agtergrond van hierdie deel: Inleiding oor die Inspirasie van die Skrif) 1. DIE GETUIENIS VAN DIE SKRIF (Bron: Kommissierapport van die GES aangaande die Inspirasie van die Skrif, Handelinge van die 1958 sinode, bl.99-124. Nota: beklemtonings is bygevoeg) a. II Timotheüs 3:13,16 "14 Maar bly jy in wat jy geleer... Continue Reading →
Die GES/GKSA/NGK/NHK en die inspirasie van die Skrif (deel 1)
Historiese agtergrond Die GES (Gereformeerde Ekumeniese Sinode) het sy ontstaan te danke gehad aan die iniasitief van die GKSA wat in die 1920's 'n behoefte uitgespreek het dat kerke met gereformeerde belydenis wêreldwyd mekaar bystaan in sake van gemeenskaplike belang, veral wat veranderinge aan die belydenis betref. Die eerste sinode is gehou in 1946, en het... Continue Reading →
Vermaak … tot die dood toe
Ek bedien more, tydens ons katkisasie-afsluiting, die Woord vanuit Prediker 12, spesifiek vers 1: "En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie" In my bestudering van hierdie teks, het ek op die volgende... Continue Reading →
Die ‘calvinistiese hemde’ sal dit uitroep !
"Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is." - Matt.23:37 Lanklaas 'n hemp gesien wat die 'verlore verdorwenheid van die mens' so duidelik uitroep, wat baie predikers vandag bang is om te verkondig, dat ons eerstens moet... Continue Reading →
Nuwe kommentaar op 1 Petrus
A Pilgrims Manual: Commentary on 1 Peter (Jenison, Michigan: Reformed Free Publishing Association), hardcover, 354p. "In his first epistle Peter writes to the saints in Asia Minor from the perspective of their lives as pilgrims. As sojourners in a strange land, they are on a journey through this world toward their eternal home. How must... Continue Reading →
Broers, ons is nie susters nie
"The best thing in the church for the women is for the men to be men. ... Our battles over women’s ordination are often misguided in emphasis. We ought to spend less time trying to keep the women from becoming men in the pulpit, and more time teaching men to become men in the pulpit.... Continue Reading →
Woordverkondiging – Daniël 6
Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →
Vrywillige donasies vir Pro Regno blog
Geagte lesers, Die doel van die blog word saamgevat in die naam, 'Pro Regno' (die Latynse woorde wat: ‘vir die Koninkryk’, beteken), en poog om artikels beskikbaar te stel oor verskillende onderwerpe ter bevordering van ons dienswerk in die Koninkryk van God in Christus. Alle artikels word deur die uwe geskryf, tensy anders vermeld. Met hierdie skrywe... Continue Reading →
Hervormingsdag 2012 verklaring deur Kaapse Studiegroep
HERVORMINGSDAG 2012 deur Kaapse Studiegroep In die gees van die Hervorming en in ooreenstemming met die onverskrokke waagmoed van die hervormers, voel ons, die ondergetekendes, ons gedwonge om die volgende teologiese en kerklike sake wat om hervorming roep, aan die orde te stel. 1. Misbruik van die reformatoriese “semper reformanda” Ons verwerp die misbruik van die... Continue Reading →
Kelkiewyn Jg.5 nr.3 – Wie sê julle is Jesus ?
Dag almal, Die nuutste Kelkiewyn is weer beskikbaar: Kelkiewyn – Wie sê julle is Jesus ? Dit is ons bede dat die Kelkiewyn jou in jou geloofslewe sal toerus. Geniet elke eier hierin gelê en mag die roep van die Kelkiewyn in jou hart broeiplek kry en in jou lewe opvlieg! Wie sê julle is... Continue Reading →