Van Harry Potter na ‘Vampire Movies’ ?

Dit was seker net ‘n kwessie van tyd dat die okkulte van Harry Potter nie meer opwindend genoeg sou wees nie. Volgende op die new age-okkultiese spyskaart is: Vampire Movies (Twilight sages, met Avatar kort op die hakke).

Sien hier ‘n paar artikels wat oor die Vampier-mania en ander new age en okkultiese temas gaan:

1. Vampire Movies: Occult Repackaged or Simply Teen Entertainment?

http://www.christianaction.org.za/articles/VampireMovies-OccultRepackagedOrTeenEntertainment.htm

2. A warning concerning Stephenie Myer’s best-seller: Twilight – Seven reasons to shun this vampire tale

http://www.crossroad.to/articles2/08/twilight.htm

3. The Twilight Rage

http://visionarydaughters.com/2009/11/how-twilight-is-re-vamping-romance

http://www.sermonaudio.com/sermoninfo.asp?SID=1212081440570

4. The Mind-changing Myths of AVATAR – Blending Hinduism, Shamanism and Goddess Spirituality

http://www.crossroad.to/articles2/010/avatar.htm

5. Verdere inligting oor die okkulte en new age:

http://www.crossroad.to/

http://www.kies.co.za/index.html

Die Skrif waarsku ons:

Deut. 18:8-14 “9 As jy kom in die land wat die HERE jou God jou sal gee, moet jy nie leer om volgens die gruwels van daardie nasies te doen nie. 10 Daar mag niemand by jou gevind word wat sy seun of sy dogter deur die vuur laat deurgaan — wat met waarsêery, goëlery of met verklaring van voortekens of towery omgaan nie, 11 of wat met besweringe omgaan, of wat ‘n gees van ‘n afgestorwene vra of ‘n gees wat waarsê, of wat die dooies raadpleeg nie. 12 Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die HERE ‘n gruwel; en om hierdie gruwels ontwil verdryf die HERE jou God hulle voor jou uit. 13 Opreg moet jy wees met die HERE jou God. 14 Want hierdie nasies wat jy uit hulle besitting verdrywe, luister na goëlaars en waarsêers; maar wat jou aangaan, die HERE jou God het jou nie so iets toegelaat nie. ” – Deut.18:9-14

En wys vir ons die regte weg aan:

Deut.18:15-22  “15 ‘n Profeet uit jou midde, uit jou broers, soos ek is, sal die HERE jou God vir jou verwek; na Hom moet julle luister —  16 net soos jy van die HERE jou God by Horeb gevra het toe jy op die dag van die vergadering gesê het: Ek kan die stem van die HERE my God nie langer hoor en hierdie groot vuur nie meer sien nie, anders sterf ek.  17 Toe het die HERE vir my gesê: Dit is goed wat hulle gespreek het.  18 ‘n Profeet sal Ek vir hulle verwek uit die midde van hulle broers, soos jy is, en Ek sal my woorde in sy mond lê, en Hy sal aan hulle sê alles wat Ek Hom beveel.  19 En die man wat nie luister na my woorde wat Hy in my Naam spreek nie, van hom sal Ek self rekenskap afeis.  20 Maar die profeet wat so vermetel is om ‘n woord in my Naam te spreek wat Ek hom nie beveel het om te spreek nie, of wat in die naam van ander gode spreek, dié profeet moet sterwe.  21 En as jy in jou hart sê: Hoe sal ons die woord weet wat die HERE nie gespreek het nie? —  22 as die profeet in die Naam van die HERE spreek, en wat hy gesê het, gebeur nie en kom nie uit nie, dan is dit die woord wat die HERE nie gespreek het nie; deur vermetelheid het die profeet dit gespreek; jy mag vir hom nie bang wees nie.” 

Sien ook: Deut.29:29; Jes.8:19,20; 2 Kor.11:14; Ef.5:10,11.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: