Die Vernaamste Sondaar deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Fil 3:1-8; 1 Tim 1:1-2:7 Teks: 1 Tim 1:15, Dit is ’n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is. Geliefdes, In hierdie brief val... Continue Reading →
Die gesag van die Heilige Skrif
Die gesag van die Heilige Skrif deur ds. Cobus Rossouw (Ds. AJ Rossouw is predikant van die GK Daspoort in Pretoria. Hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Inleiding Ons leef in ‘n tyd waar dit beweer word dat vir die mens wat homself nie teologies gekwalifiseer het nie, dit... Continue Reading →
Skrifoordenking: God het gepraat (Hebr.1:1-4)
nota: ek was so bietjie op 'blogverlof' in September, en beplan om in die komende maande saam met preke en nuwe artikels (DV), ook ouer artikels hier op my blog te plaas, vanuit die publikasies van die Esra Verslag tydskrif, uitgaande van die Esra Instituut (wat verskyn het tot en met 2007). Die kanse is min dat... Continue Reading →
Prof. Adrio König en die kritiese lees van die Bybel
"Wie volgens ons Belydenis die Skrifgesag ten volle aanvaar, kan met die Skrifkritiek geen enkele skrede saamgaan nie." - Totius In prof. Adrio König se onlangse skrywe in die Beeld van 13 April 2011, onder die opskrif 'Bybel kon beter beeld geskep het', skryf hy teen mense wat volgens hom die Bybel nie krities 'genoeg'... Continue Reading →
‘n Bybel leesplan en Bybelstudie vir 2011
Aan die begin van die jaar begin 'n mens gewoonlik met groot ywer die Bybel te lees en bybelstudie te doen, net om na 'n ruk die ywer te verloor. Dit kan help om 'n goeie Bybel leesplan te kry wat by jou omstandighede pas, asook riglyne om bybelstudie te doen. Hier is 'n paar... Continue Reading →
Die HERE beskik oor alles
DIE HERE BESKIK OOR ALLES In die Beeld van 2010-12-14 skryf prof. Adrio König, na aanleiding van die wrede moorde op die Potgieter gesin, dat God nie alles (d.w.s ook die kwade) beskik nie: “Hier staan dat God omgee, nie dat hy alles beskik of selfs net toelaat nie. God gee om. God sal sy... Continue Reading →
Kritiek op Dooyeweerd
Dr. John Byl gee op sy blog die volgende kritiek op die Nederlandse reformatoriese filosoof, Herman Dooyeweerd (1894-1977), wat bekend was vir sy Wysbegeerte van die Wetsidee: "Many of my concerns echoed those found in an old 1972 critique by John Frame. My prime difficulty had to do with Biblical authority. More recently, Glenn Friesen has raised similar concerns in... Continue Reading →
DIE NUWE PSALMOMDIGTING
In die HTS Teologiese Studies (Vol 60, No 3, 2004) het prof. HF van Rooy, professor in Ou Testament aan die Teologiese Skool, Potchefstroom, ‘n artikel gepubliseer onder die titel “Die nuwe Psalmomdigting: Die Messias weggelaat?”. Die artikel kan hier afgelaai word in PDF formaat: http://www.hts.org.za/index.php/HTS/article/view/600/0 As studente, moes ons in een van die OT... Continue Reading →
Is Adam ‘n historiese figuur ?
Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek. Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →
AFRIKANER STUDIEBYBEL
Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”. Waaroor gaan die gedagte? Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →