Aan die begin van die jaar begin ‘n mens gewoonlik met groot ywer die Bybel te lees en bybelstudie te doen, net om na ‘n ruk die ywer te verloor. Dit kan help om ‘n goeie Bybel leesplan te kry wat by jou omstandighede pas, asook riglyne om bybelstudie te doen. Hier is ‘n paar wenke en hulpmiddels:
1. Hoekom is dit belangrik om die Bybel te lees:
http://www.bibleplan.org/whyread.htm
2. Sien hier 12 verskillende leesplanne om die Bybel in een of meer jaar deur te lees:
3. Praktiese hulp vir Bybelstudie:
https://proregno.files.wordpress.com/2011/01/bybelstudie-metode.pdf
4. ‘n Praktiese voorbeeld hoe om ‘n groep bybelstudie in te rig asook nodige hulpmiddels vir bybelstudie:
https://proregno.files.wordpress.com/2011/01/bybelgebruik-tydens-groepsbybelstudie.pdf
5. Sien ook:
http://www.gty.org/Resources/Articles/A178_How-to-Enjoy-Bible-Study?q=reading+the+bible
“En hierdie mense was edelmoediger as dié in Thessaloníka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.” – Hand 17:11
Leave a Reply