Lees: 2 Timoteus 2:14-22 Teksverse: 2 Tim.2:15, 19, 22 (nota: 'n verwerking van 'n preek deur ds. S. Le Cornu [GK Carletonville]) Geliefdes in ons Here Jesus Christus, 'n Jong broeder van ons gemeente mag vanoggend belydenis van geloof aflê, voor God en met die gemeente as getuie. In die formulier vir belydenis aflegging wat... Continue Reading →
1. Dr. Joseph Pipa – sprekerstoer: DV, 17-24 Maart 2013 2. Preek reeks oor sewende gebod
1. Dr. Pipa sprekerstoer Hier is 'n meer volledige program van dr. Pipa se sprekerstoer wat binnekort plaasvind: Saturday, 16 Arrival and rest Sunday, 17 - preaching and meeting in Pretoria morning - preaching at Rietvallei Reformed church (contact person: Shaun Green) evening - discussion on 'The Confederates and the slavery issue' after the evening service (Contact person: Francois van... Continue Reading →
Teen die Israelvisie, die Evangelie !
Die Vernaamste Sondaar deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Fil 3:1-8; 1 Tim 1:1-2:7 Teks: 1 Tim 1:15, Dit is ’n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêreld gekom het om sondaars te red, van wie ek die vernaamste is. Geliefdes, In hierdie brief val... Continue Reading →
Twee Geloftepreke: 16 Desember 2012
1. Die Here vervang menslike leierskap met Goddelike leierskap deur ds. G Opperman (GK Matlabas) Lees Jes 3:1-12; 9:1-7 Teksverse: Jes 3:1a Want kyk, die Here HERE van die leërskare sal uit Jerusalem en uit Juda wegneem die stut en die steun, elke stut van brood en elke stut van water. Jes 9:6 Want ‘n Kind... Continue Reading →
Die Gereformeerde Kerk Bet-el in Pretoria
GK Bet-el selfstandigwording deur Francois van Deventer, ‘n ouderling van die GK Bet-el “Toe die HERE die lot van Sion verander het, was ons soos die wat droom. Toe is ons mond gevul met gelag en ons tong met gejubel; toe het hulle onder die heidene gesê: Die HERE het groot dinge aan hierdie mense... Continue Reading →
Preek: Lewe jy in die lig van die wederkoms ? (Luk.17:26-30)
Lewe jy in die lig van die wederkoms ? ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees: Lukas 17:20-37 Teks 17:26-30: En soos dit gebeur het in die dae van Noag, so sal dit ook wees in die dae van die Seun van die mens: hulle het geëet en gedrink, hulle het getrou en is in die... Continue Reading →
Vermaak … tot die dood toe
Ek bedien more, tydens ons katkisasie-afsluiting, die Woord vanuit Prediker 12, spesifiek vers 1: "En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie" In my bestudering van hierdie teks, het ek op die volgende... Continue Reading →
Woordverkondiging – Daniël 6
Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25 Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →
BDV proefvertaling: deur/uit die geloof, of, op grond van die geloof ?
BDV proefvertaling: Galasiërs 3 Deur/uit die geloof, of, op grond van die geloof ? deur Slabbert Le Cornu en Cobus Rossouw OAV (1933/53 vertaling) Galatians 3:7, 11 Julle verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham. ... En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is... Continue Reading →
Woordoordenking: Die Evangelie en nietige dinge
"En daar het hul die evangelie verkondig" - Hand.14:7 ‘n Mens staan baiemaal beskaamd as ‘n mens die lewe van die apostel Paulus bestudeer, of eerder die getuienis van die lewe van Christus deur Paulus (Gal.4:14). Nog meer word ek tans daarvan bewus terwyl ek deur die boek Handelinge preek. Die afgelope Sondag het ek... Continue Reading →